The meaning of pregnancy loss : implications for health professionals

Date
1999-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: In a qualitative study, eight participants were selected to represent the range of circumstances faced by women who have experienced pregnancy loss(es). Semi-structured individual interviews were conducted, transcribed and then analyzed, using grounded theory. These women seemed to fall into two main categories: those who wanted to be pregnant, and those who did not. Those who felt positive about their pregnancy, had seemingly attributed positive meanings to being pregnant and were overjoyed: then felt devastated when their pregnancy ended. However, those who were negative about being pregnant, had apparently attributed negative meanings to their pregnancy and were anxious: hen felt ambivalent relief when their pregnancy ended. It therefore seems that feelings about their pregnancy loss(es) were determined by the meaning the pregnancy held for them in the first place and that this in turn, determined their needs at the time of their loss. Signifcantly, it was found, that regardless of whether they felt devastated or relieved by their loss, their immediate needs from doctors were surprisingly similar, whereas their longer terms needs differed and in many instances, could only be catered for by an appropriate referral. Guidelines are offered for medical personnel in helping these women 'recover' psychologically in both the immediate and longer term with the core guidelines being a need for clinicians to listen to AND hear their patients and validate their experience.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie kwalitatiewe ondersoek is agt kandidate, wat die wyer spektrum rondom swangerskap verlies(e) ervaar het, geselekteer. Semi-gestruktureerde indiwiduele onderhoude is gevoer, neergeskryf en later met behulp van erkende teoriee geanaliseer. Dit blyk dat hierdie vrouens in twee hoof kategoriee ingedeel kan word: die wat swanger wou wees en die wat nie swanger wou wees nie. Die wat positief oor hoi swangerskap gevoel het, het 'n positiewe betekenis geheg aan die swangerskap, was gelukkig daaroor en was na die miskraam uiters ongelukkig. Die wat negatief oor hoi swangerskap gevoel het, het negatiewe betekenisse hieraan geheg, was angstig daaroor en het na die miskraam ambivalente gevoelens van verligting getoon. Dit blyk dus dat die gevoelens oor hoi verliese bepaal is deur die betekenis wat hul aan die swangerskap geheg het en dat die betekenis ook hoi behoeftes na die miskraam bepaal het. 'n Betekenisvolle bevinding was, dat ongeag of die vrouens verlig of onsteld na die miskrame was, hoi huidige behoeftes aan 'n geneesheer soortgelyk was. Holiangtermyn behoeftes was egter verskillend en moet dikwels deur 'n toespaslike verwysing aangespreek word. Rigiyne is opgestel vir die mediese personeel om die vrouens te help met onmiddelike en langertermyn sielkundige 'herstel', met die kern riglyne dat die klinikus moet luister en hoor wat hoi pasiente se en hoi ervaring as geldig aanvaar.
Description
Thesis (M.A.) -- University of Stellenbosch, 1999.
Keywords
Miscarriage -- Psychological aspects, Fetal death -- Psychological aspects, Dissertations -- Psychology
Citation