Die geskiedenis van Latynonderwys in Kaapland tot 1839 met besondere verwysing na die inrigtings vir en metode en inhoud van die Latynonderwys
Date
1940
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Aanvanklik was die doel van hierdie studie om 'n geskiedkundige
oorsig van Latynonderwys in Kaapland tot die jaar
1939 te gee. Aangesien egter geen geskiedenis van middelbare
onderwys tussen 1795 en 1829 bestaan nie, was dit nodig om sodanige
geskiedenis van die inrigtings, waar Latyn doseer is,
op te stel. Dit het beteken 'n aansienlike inkorting van die
periode wat bestudeer kan word binne die bestek van so 'n verbandeling.
Tot die jaar 1839 het elke inrigting vir Latynonderwys
'n eutiteit op homself gevorm. Die middelbare onderwys in
Kaapland was nog in sy kleuterjare, en derhalwe net so onderhewig
aan die swak-ge!ntegreerde en swak-gedifferensieerde handelinge van 'n kleuter. Daarom word elke skool afsonderlik
bespreek.
Description
Dissertation (M.Ed.) -- Stellenbosch.
Keywords
Latin language -- Study and teaching, Latin literature -- Study and teaching, Dissertations -- Education