Developmental local government and the role that public private partnerships can play in achieving this in the Breede River/Winelands Municipality

Date
2005-12
Authors
Everson, Anton W. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis analyse the new trend of governance and management, introduced in the public sector abroad and now for the past couple of years in South Africa. The research further explores issues affecting public service delivery in general and then concludes by exploring local government in the Boland area in the Western Cape. The development role of government, and especially local government in South Africa necessitates alternative methods of service delivery, funding and skills transfer. The performance in developing countries as far as service delivery is concerned is hampered due to many constraints, of which unemployment and poverty are two most important ones. The literature review has explored the role New Public Management can play in achieving sustainable local government and further reviews developmental local government in South Africa. Public-private partnerships as a means of service delivery have also been dealt with in the literature review. The case study focuses on a municipality in the Western Cape, Boland region, the Breede River/Winelands Municipality and its demographic, employment and affordability status. It further highlights the investigations done to determine using alternative measures to render services and for partnerships. The current public-private partnership that is in place is also evaluated and elaborated on. If the municipality do not use alternative sources to generate income, create jobs and render services, be it due to outsourcing or partnerships, the municipality will not be able to deliver affordable services and meet its obligation to render sustainable services in the area.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsing dienslewering in ondersoek verder aspekte wat openbare en sluitdan af deur n Opsomming Die tesis analiseer die nuwe tendense van regeer en bestuur, wat in die publieke sektor internasionaal, en nou ook vir die afgelope aantal jare in Suid-Afrika toegepas word. die geheel raak, ondersoek na plaaslike regering binne die Boland area, in die Wes-Kaap. Die ontwikkelings rol van regering, en in besonder plaaslike regering in Suid-Afrika noodsaak alternatiewe metodes van dienslewering, befondsing en die oordra van vaardighede. Die prestasie binne ontwikkelende lande sover dit dienslewering betref, word belemmer deur te veel struikelblokke, waarvan werkloosheid en armoede twee van die belangrikste is. Die li teratuur studie ondersoek die rol wat nuwe publieke bestuur (New Public Management) kan vervul om volhoubare plaaslike regering te verseker. Verder ondersoek ditook ontwikkelende plaaslike regering in Suid-Afrika. Publieke privaat vennootskappe (public-private partnerships as n middelom munisipale dienste te lewer was ook ondersoek. Die gevalle Munisipaliteit. area in die studie fokus op die Breërivier/Wynland Die munisipali tei t is geleë in die Boland Wes-Kaap. Sy ligging, werkgeleenthede en bekostigbaarheids aspekte word ook ontleed. Die ondersoeke wat gedoen is om alternatiewe metodes en bronne vir dienslewering te bepaal, wat vennootskappe ins lui t, is ook hierin vervat. Die publieke privaat vennootskap wat tans bestaan binne die munisipaliteit, word ook op uitgewei. Indien die munisipaliteit nie alternatiewe bronne vind om inkomste te genereer, werkgeleenthede te skep en diens te lewer nie, hetsy deur privatisering of vennootskappe, sal die munisipaliteit nie daarin slaag om bekostigbare diens te lewer en dienste te verskaf nie. Die munisipaliteit sal dan ook nie sy verpligting om volhoubare dienslewering binne sy regsgebied te verseker en ook nie sy verpligting om volhoubare plaaslike regering daar te stel, kan nakom nie.
Description
Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2005.
Keywords
Local government -- South Africa -- Western Cape, Public-private sector cooperation -- South Africa -- Western Cape, Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation