Sonsopkoms

Date
2007-08
Authors
Peyper, Liesl
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch Business School
Abstract
In ’n era waar die gedrukte media se verkope wêreldwyd afneem, is daar in Suid-Afrika ’n dagblad wat die teendeel ervaar. LIESL PEYPER het gaan aanklop by Fergus Sampson, ’n alumnus van die USB wat agter Daily Sun se suksesverhaal sit.
Description
Keywords
Daily Sun, Tabloid newspapers
Citation
Peyper, L. 2007. Sonsopkoms. USB agenda magazine, August.