A shared service centre for municipalities in the Overberg

Date
2009-12
Authors
Salo, Bridget Carmen
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Government needs to provide a robust framework to adapt to the ever-changing environment of those that they serve. Whether or not there are reform procedures involved, the intended benefits depend as much on how they are implemented as on the exact nature of the changes. The municipalities in the Overberg face various challenges, as a result of the continually changing environment within which local government operates. It is therefore important for government to constantly implement new ways to improve service delivery. Many of the municipalities in the Overberg, particularly those suffering under budget and staff capacity pressures, are motivated to adopt new and improved ways to enhance service delivery and to reduce costs. Municipalities in the Overberg have developed their own ideas on how to reduce costs, save time and improve service delivery. A practical way to address these challenges is to consider the option of shared services. This requires different ways of operating: new skills have to be acquired and many changes in management issues need to be addressed. The most common reason for some of the municipalities in the Overberg to be involved in a shared service initiative is to obtain relief from short-term budget pressures. Although this factor is an excellent motivator, one of the major related challenges is the time required to complete this initiative, which almost always takes more than one budget cycle. The ability to implement any form of shared services requires organisational change, which, in many organisations, is the most difficult challenge to confront. For Overberg Municipalities to implement a successful shared service venture it will be important to have a good plan that clearly describes the processes to be followed and the different steps of how to successfully implement and set up such a shared service centre.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die regering moet ‘n robuuste raamwerk daarstel om aan te pas by die ewigdurende veranderde omgewing van diegene wie hy bedien. Of daar veranderings prosedure is of nie, die beoogde voordele is eweveel afhanklik van hoe dit geïmplimenteer word as van die presiese omvang van die veranderinge. Verskeie uitdagings word deur munisipaliteite in die Overberg in die gesig gestaar as gevolg van die ewigdurende veranderde omgewing waarin plaaslike regering opereer. Dit is dus belangrik vir die regering om gedurig nuwe maniere te implementeer ten einde dienslewering te verbeter. Verskeie munisipaliteite in die Overberg, veral die wat gebuk gaan onder begroting en personeelkapasiteitsdruk, is gemotiveerd om nuwe verbeterde maniere aan te neem om dienslewering te verbeter en kostes te verminder. Munisipaliteite in die Overberg kom reeds ’n geruime tyd aan met hul eie idees om kostes te verminder, tyd te bespaar en dienslewering te verbeter. ’n Praktiese manier om hierdie uitdagings in munisipaliteite in die Overberg aan te spreek is om die opsie van gedeelde dienste te oorweeg. Dit vereis verskillende maniere van funksionaliteit met nuwe vaardighede wat bekom moet word en verskeie veranderingsbestuurskwessies wat bestuur en oorkom moet word. Die mees algemeenste rede vir sommige van die munisipaliteite in die Overberg om betrokke te raak by ’n gedeelde diens inisiatief is die verligting van kort termyn begrotingsdruk. Alhoewel dit ’n uitstekende motiveerder is, is een van die grootste uitdagings in baie gevalle, die tyd wat vereis word om hierdie inisiatief, wat in die meeste gevalle oor meer as een begrotingsiklus strek, te voltooi. Om enige vorm van gedeelde dienste te implementeer vereis organisatoriese veranderinge wat in baie munisipaliteite die moeilikste uitdaging is om te konfronteer. Vir Overberg munisipaliteite, om ’n suksesvolle gedeelde dienste onderneming te begin en te implementeer is dit belangrik om ‘n behoorlike plan op te stel wat die prosesse wat gevolg moet word en die verskillende stappe aandui.
Description
Thesis (MPA (School of Public Management and Planning))--University of Stellenbosch, 2009.
Keywords
Dissertations -- Public management and planning, Theses -- Public management and planning
Citation