’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaanstweedetaalonderrig op universiteitsvlak

Date
2010-08
Authors
Adendorff, Elbie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LitNet Akademies
Abstract
Abstract: The implementation of a multilingual language policy in South Africa requires the teaching and learning of Afrikaans as a second or additional language and especially the teaching of Afrikaans for specific purposes to adult learners. The latter has not received much attention in the South African context, especially research on the learning and teaching of Afrikaans for specific purposes in a university context. My research on Afrikaans as a second language has as framework Task-Based Language Learning and Teaching (Ellis 2003 and Nunan 2004). The research focuses on the challenges that await students in a multilingual university context and how task-based teaching fills these needs and challenges. The Cognition Hypothesis of Robinson (2001a, 2001b, 2003, 2005, 2007) posits a needs analysis, with target tasks as outcome, as a starting point for pedagogic task development. For the purpose of the article, a needs analysis was conducted through the use of a questionnaire and interviews with students at a university. This needs analysis shows that students whose first language is not Afrikaans have the need to acquire communicative skills in Afrikaans to communicate effectively with fellow students and lecturers at the university.
Opsomming: Die implementering van ’n meertalige taalbeleid in Suid-Afrika vereis die leer en onderrig van Afrikaans as ’n tweede of addisionele taal – meer spesifiek die onderrig van Afrikaans vir spesifieke doeleindes aan volwasse leerders. Laasgenoemde het nie veel aandag binne die Suid-Afrikaans konteks ontvang nie, veral navorsing oor die leer en onderrig van Afrikaans vir spesifieke doeleindes binne universiteitskonteks. My navorsing oor Afrikaans as ’n tweede taal het as raamwerk taakgebaseerde taalleer en onderrig (Ellis 2003 en Nunan 2004). Die navorsing fokus op die uitdagings wat vir studente binne ’n multitalige universiteitskonteks voorlê en hoe taakgebaseerde onderrig in hierdie behoeftes en uitdagings kan voorsien. Volgens die Kognisiehipotese van Robinson (2001a, 2001b, 2003, 2005, 2007) is die beginpunt vir pedagogiese taakontwikkeling ’n behoefte-analise met teikentake as uitkomste. Vir die doel van hierdie artikel is ’n behoefte-analise onderneem deur middel van vraelyste en onderhoude met studente aan ’n universiteit. Die behoefte-analise toon dat studente wie se eerste taal nie Afrikaans is nie, die behoefte het om Afrikaans te verwerf ten einde suksesvol te kan kommunikeer met medestudente en dosente aan die universiteit.
Description
The original publication is available at http://http://www.litnet.co.za
Keywords
Afrikaans language -- Study and teaching (Higher) -- Foreign students., Multilingual language policy, Language and languages -- Study and teaching, Second language acquisition, Leer en onderrig van Afrikaans
Citation
Adendorff, E. 2010. ’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaanstweedetaalonderrig op universiteitsvlak. LitNet Akademies, 7(2), 220-240.