Regulation of chemokine gene expression by synthetic progestins in a human vaginal epithelial cell line

Date
2012-03
Authors
Noeth, Dewald Johan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The synthetic progestins, medroxyprogesterone acetate (MPA) and norethisterone (Net) and its derivatives (norethisterone enanthate (Net-EN) and norethisterone acetate (Net-A)), are widely used as contraceptives and in hormone replacement therapy (HRT). Several studies have indicated that synthetic progestins modulate immune function and increase the risk of sexually transmitted infections. However, little is known about the molecular mechanism of action of MPA and Net, in particular their regulation of gene expression in the female genital tract, as compared to progesterone (P4). In the first part of this thesis, the effect of P4, MPA and Net-A on the expression of the endogenous chemokine genes, macrophage inflammatory protein (MIP)-1α and MIP-1β, was investigated in a human vaginal epithelial cell line (Vk2/E6E7). Quantitative realtime PCR (QPCR) showed that both P4 and MPA upregulated the TNF-α-induced expression of MIP-1α and MIP-1β mRNA, while Net-A had no effect. Using siRNA technology, it was found that the responses to P4 and MPA on the MIP-1α gene, but not the MIP-1β gene, are mediated via the glucocorticoid receptor (GR). In the second part of the thesis, it was investigated whether the HIV-1 accessory protein, viral protein R (Vpr), could modulate the action of ligands on MIP-1α and MIP-1β gene expression. QPCR showed that Vpr abrogates the effects of P4 and MPA on the TNF-α induced expression of MIP-1α and MIP-1β. Silencing the GR with siRNA technology showed that the GR plays a role in the effect of Vpr on the P4 and MPA-induced expression of MIP-1α. Taken together, these results show that MPA and Net-A display differential effects on chemokine gene expression in a human vaginal epithelial cell line. Furthermore, this study shows that Vpr modulates the effects of MPA bound to the GR. Thus, the results of this thesis provide insight into the effect of synthetic progestins on the immune response in the vagina, and possibly how HIV-infection may alter these responses.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die sintetiese progestiene medroksieprogesteroon asetaat (MPA) en noretisteroon (Net) en derivate daarvan (noretisteroon enantaat (Net-EN) en noretisteroon asetaat (Net-A)), word op grootskaal gebruik as voorbehoedmiddels en in hormoonvervangingsterapie (HVT). Verskeie studies het al aangedui dat sintetiese progestiene immuunfunksie moduleer en die risiko vir seksuel oordraagbare infeksies verhoog. Daar is egter min bekend oor die molekulêre meganisme van aksie van MPA en Net, in die besonder die regulering van geenuitdrukking in die vroulike geslagskanaal in vergelyking met progesteroon (P4). In die eerste deel van hierdie tesis is die effek van P4, MPA en Net-A op die uitdrukking van endogene chemokiene gene, makrofaag inflammatoriese proteïen (MIP)-1α en MIP-1β, in 'n menslike vaginale epiteel sellyn (Vk2/E6E7) bestudeer. Kwantitatiewe intydse PKR (KPKR) het getoon dat beide P4 en MPA die TNF-α-geïnduseerde uitdrukking van beide die MIP-1α en MIP-1β mRNA uitdrukking op reguleer, terwyl Net-A geen effek getoon het nie. Met die gebruik van siRNA-tegnologie is daar bevind dat die effekte van P4 en MPA, bemiddel word deur die glukokortikoïd-reseptor (GR) op MIP-1α geen uitdrukking, maar nie op MIP-1β nie. In die tweede deel van die tesis, is ondersoek of die MIV-1-bykomstigheidsproteïen, virale proteïen R (Vpr), die aksie van die ligande op MIP 1α en MIP-1β geenuitdrukking kan moduleer. KPKR toon dat Vpr die uitwerking van P4 en MPA op die TNF-α-geïnduseerde uitdrukking van MIP 1α en MIP-1β kanselleer. Die verwydering van die GR met siRNA-tegnologie toon dat die GR 'n rol in die uitwerking van Vpr op die P4 en MPA-geïnduseerde uitdrukking van MIP-1α speel. Ter samevatting: hierdie resultate toon dat MPA en Net-A differensiële uitwerkings vertoon op chemokiene geenuitdrukking in 'n menslike vaginale epiteel sellyn, en dat Vpr hierdie uitwerkings moduleer van MPA gobonde aan die GR. Die resultate van hierdie tesis werp dus lig tot die uitwerking van sintetiese progestiene op die immuunreaksie in die vagina, sowel as hoe MIVinfeksie hierdie reaksies kan verander.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Synthetic Progestins, Glucocorticoid Receptor, HIV, Chemokines, VPR
Citation