Implementation of the life skills HIV and AIDS program in Manyeleti circuit schools

Date
2012-03
Authors
Mpangana, Rhulani Irene
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The study focuses on the implementation of the Life Skills HIV and AIDS program in schools at Manyeleti circuit. Documents and literature indicated that the global UNAIDS declared HIV and AIDS the most globalized epidemic in history. The pandemic was seen destroying families and communities; hence the department of education sees a need for an intervention program in schools. The life skills HIV and AIDS program was introduced as an intervention strategy to fight against the epidemic in schools. Documents and literature of other countries who have implemented the program successfully were perused. This research will use a qualitative research method to collect data. This is a pilot study which will assist to gain insight into the manner in which educators are implementing the life skills HIV and AIDS program at Manyeleti circuit schools and bring into light the challenges they face on the implementation of the program. I made use of the following instruments to collect data, i.e. document analysis and an interview guide that is used by the auditors to evaluate the Life Skills HIV and AIDS program in schools. The interview guide concentrated on the following themes, management and administration of the program, advocacy, training and development, peer education program, care and support, learning and teaching material (LTSM), achievements, challenges and general comments and opinion about the program. The purposive sampling method gave me enough room and flexibility to choose participants who had information that was rich and informative. The study focused on educator’s trained in life skills HIV and AIDS program or trained as master trainers in the program. The population of 25 schools, 39 educators and 25 principals from schools at Manyeleti circuit. The findings of the study are that Life skills HIV and AIDS program is not implemented uniformly in schools at Manyeleti circuit. Teachers still need training in a form of in-service training. The teachers are willing to implement the program but they experience the following challenges: lack of support from the SMT. insufficient support and monitoring from the department. They are burdened by a workload and shortage of LTSM The following recommendations were made: appoint of the life skills educator in each school. Training of SMT, SGB and principals. Merging of Life Orientation and Life Skills. SNOC to train educators not SGB. Life skills to be time tabled. Regular monitoring and support by the department.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie fokus op die Lewensvaardigheid MIV en VIGS program in skole in die Manyeleti kring. Dokumente en literatuur dui daarop dat die globale UNAIDS MIV en VIGS as die mees geglobaliseerde epidemie in die geskiedenis verklaar is. Hierdie pandemie verwoes families en gemeenskapppe, daarom het die Department van Onderwys die nodigheid daarin gesien om intervensieprogramme in skole in plek te stel. Die Lewensvaardigheid MIV en VIGS program was in skole voorgestel as ‘n intervensiestrategie om die epidemie te beveg. Dokumentasie en literatuur van ander lande waar die program sukses behaal het, was bestudeer. Hierdie navorsing het van ‘n kwalitatiewe navorsingsmetode gebruik gemaak om data in te vorder. Hierdie is ‘n kernstudie wat sal poog om die onderwyser insig te gee oor die manier waarop hierdie program geimplementeer word asook die uitdagings wat hulle sal ervaar met die implementing daarvan. Die navorser het van die volgende instrumente gebruik gemaak om die data in te samel: dokument analiese en ‘n onderhoudsgids wat deur ouditeure gebruik word om die Lewensvaardigheid MIV en VIGS in skole te evalueer. Die onderhoudsgids het op die volgende temas gekonsetreer: die bestuur-administrasie van die program, aktiewe ondersteuning, opleiding en ontwikkeling, kollega-onderwysprogram, welsyn en ondersteuning, onderrrig en opleidingsmateriaal, prestasies, uitdagings en algemene uitlatings aangaande die program. Die doelgerigte steekproefmetode het genoeg beweegruimte toegelaat sodat die navorser kandidate kon kies wat genoegsame en belangrike inligting kon gee. Die studie was gemik op die onderwysers wat reeds opleiding in die program omtrent Lewensvaardig MIV en VIGS ontvang het of op meesteropleiers in die program. Die populasie bestaan uit 25 skole, 39 onderwysers en 25 skoolhoofde in die Manyeleti kring. Die volgende bevindinge is verkry: Die Lewensvaardigheid MIV en VIGS program word nie op dieselfde wyse deur die skole in Manyeleti geimplimenteer nie; Leerkragte het nog indiensopleiding nodig; Leerkragte is bereid om die program aan te bied maar hulle ervaar die volgende uitdagings: Hulle ontvang nie die nodige ondersteuning van hulle afsonderlike beheerliggame nie; Onvoldoende ondersteuning en besoek van die Department van Onderwys; Hulle word belas met die werkslading en tekort aan onderwys- en opleidingsmateriaal. Die volgende aanbevelings word gemaak: Een spesifieke onderwyser word vir die Lewensvaardigheid MIV en VIGS program aangestel; Die opleiding van die Beheerligaam en die skoolhoofde; Die samesmelting van Lewensorientering en Lewensvaardighede; Lewensvaardighede moet ingesluit wees in die skool se rooster; Gereelde besoek en ondersteuning van die Department van Onderwys.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
AIDS (Disease) -- South Africa -- Mpumalanga -- Prevention, HIV infections -- South Africa -- Mpumalanga -- Prevention, Life skills -- South Africa -- Mpumalanga, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management
Citation