Parallel paradigms in optimal structural design

Date
2011-12
Authors
Van Huyssteen, Salomon Stephanus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Modern-day processors are not getting any faster. Due to the power consumption limit of frequency scaling, parallel processing is increasingly being used to decrease computation time. In this thesis, several parallel paradigms are used to improve the performance of commonly serial SAO programs. Four novelties are discussed: First, replacing double precision solvers with single precision solvers. This is attempted in order to take advantage of the anticipated factor 2 speed increase that single precision computations have over that of double precision computations. However, single precision routines present unpredictable performance characteristics and struggle to converge to required accuracies, which is unfavourable for optimization solvers. Second, QP and dual are statements pitted against one another in a parallel environment. This is done because it is not always easy to see which is best a priori. Therefore both are started in parallel and the competing threads are cancelled as soon as one returns a valid point. Parallel QP vs. dual statements prove to be very attractive, converging within the minimum number of outer iterations. The most appropriate solver is selected as the problem properties change during the iteration steps. Thread cancellation poses problems caused by threads having to wait to arrive at appropriate checkpoints, thus su ering from unnecessarily long wait times because of struggling competing routines. Third, multiple global searches are started in parallel on a shared memory system. Problems see a speed increase of nearly 4x for all problems. Dynamically scheduled threads alleviate the need for set thread amounts, as in message passing implementations. Lastly, the replacement of existing matrix-vector multiplication routines with optimized BLAS routines, especially BLAS routines targeted at GPGPU technologies (graphics processing units), proves to be superior when solving large matrix-vector products in an iterative environment. These problems scale well within the hardware capabilities and speedups of up to 36x are recorded.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hedendaagse verwerkers word nie vinniger nie as gevolg van kragverbruikingslimiet soos die verwerkerfrekwensie op-skaal. Parallelle prosesseering word dus meer dikwels gebruik om berekeningstyd te laat daal. Verskeie parallelle paradigmas word gebruik om die prestasie van algemeen sekwensiële optimeringsprogramme te verbeter. Vier ontwikkelinge word bespreek: Eerste, is die vervanging van dubbel presisie roetines met enkel presisie roetines. Dit poog om voordeel te trek uit die faktor 2 spoed verbetering wat enkele presisie berekeninge het oor dubbel presisie berekeninge. Enkele presisie roetines is onvoorspelbaar en sukkel in meeste gevalle om die korrekte akkuraatheid te vind. Tweedens word QP teen duale algoritmes in ’n parallel omgewing gebruik. Omdat dit nie altyd voor die tyd maklik is om te sien watter een die beste gaan presteer nie, word almal in parallel begin en die mededingers word dan gekanselleer sodra een terugkeer met ’n geldige KKT punt. Parallele QP teen duale algoritmes blyk om baie aantreklik te wees. Konvergensie gebeur in alle gevalle binne die minimum aantal iterasies. Die mees geskikte algoritme word op elke iterasie gebruik soos die probleem eienskappe verander gedurende die iterasie stappe. “Thread” kanseleering hou probleme in en word veroorsaak deur “threads” wat moet wag om die kontrolepunte te bereik, dus ly die beste roetines onnodig as gevolg van meededinger roetines was sukkel. Derdens, verskeie globale optimerings word in parallel op ’n “shared memory” stelsel begin. Probleme bekom ’n spoed verhoging van byna vier maal vir alle probleme. Dinamiese geskeduleerde “threads” verlig die behoefte aan voorafbepaalde “threads” soos gebruik word in die “message passing” implementerings. Laastens is die vervanging van die bestaande matriks-vektor vermenigvuldiging roetines met geoptimeerde BLAS roetines, veral BLAS roetines wat gerig is op GPGPU tegnologië. Die GPU roetines bewys om superieur te wees wanneer die oplossing van groot matrix-vektor produkte in ’n iteratiewe omgewing gebruik word. Hierdie probleme skaal ook goed binne die hardeware se vermoëns, vir die grootste probleme wat getoets word, word ’n versnelling van 36 maal bereik.
Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2011.
Keywords
Graphics processing unit, Numerical optimization, Open MP, CUDA, Dissertations -- Mechatronic engineering, Theses -- Mechatronic engineering, Sequential approximate optimization (SAO), Computational fluid dynamics, Mathematical optimization, Parallel computing
Citation