Knowledge and attitudes of people regarding condom use in Moloto Village - South Africa

Date
2011-12
Authors
Kgafela, Maitai Nelly
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study looks at the knowledge and attitudes of people in Moloto regarding condom use. Moloto is a rural area in Nkangala District in Mpumalanga Province in South Africa. The researcher aims to contribute to decreasing new HIV/AIDS infections because HIV/AIDS is one of the world‟s deadliest diseases. Many people in Moloto get children outside wedlock and some at a very tender age, from age 12, which implies that not all people who are supposed to be using condoms as one of the HIV prevention strategies, are doing so. According to the South African Department of Health Study (2009), the estimated HIV prevalence among antenatal clinic attendees in Mpumalanga was 34.7%, well above the national average of 29.4% in 2009. Quantitative research using a survey research design has been used. A self-administered questionnaire was used to collect data. Convenience sampling was used to get respondents. Analysis of data was done through quantitative analysis which included descriptive statistics and frequencies for all items. The research question is: What is the knowledge and attitudes of people in Moloto regarding condom use? The findings are that people in Moloto have adequate knowledge and a positive attitude towards condom use. It is recommended that different government departments and private companies visit Moloto with bursary forms, learnerships, different career opportunities in their departments and work on removing people from the life of loitering around because only a few people in Moloto have gone beyond Grade 12. The researcher recommends further research in Moloto to determine what the reasons are for the high rate of people getting children outside wedlock.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is gerig op die kennis en houdings van mense in Moloto aangaande die gebruik van kondome. Moloto is geleë in Nkangala Distrik. Dit is in die landelike gebied van Mpumalanga Provinsie in Suid-Afrika. Die navorser se doel met hierdie studie was om „n bydrae te lewer om nuwe MIG/VIGS infeksies te verminder. Dit is uiters noodsaaklik aangesien MIG/VIGS een van die wêreld se mees dodelikste siektes is. Heelwat vrouens/dogters van Moloto het buite-egtelike babas, sommiges selfs op die brose ouderdom van 12 jaar. Dit is „n bewys dat nie almal wat veronderstel is om kondome te gebruik, ten opsigte van voorkoming van MIV, dit doen nie. Volgens die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheidstudies (2009), is die geskatte MIV voorkoms onder besoekers aan voorgeboorte klinieke in Mpumalanga, 32.7%. Dit is heeltwat hoër as die nasionale gemiddeld van 29.4% in 2009. Kwantitatiewe navorsing deur middel van „n oorsigtelike navorsingsplan is gebruik. Die data is ingesamel deur die gebruik van „n self-geadministreerde vraelys. Geskikte monsterneming was gebruik om inligting te verkry. Analise van die beskikbare data is gedoen deur middel van kwantitatiewe analise wat beskrywende en veelvuldige statistieke van alle items ingesluit het. Na die verwerking van 67 response is daar tot die gevolgtrekking gekom dat die inwoners van Moloto oor genoegsame kennis beskik en „n positiewe houding het teenoor die gebruik van kondome. Die aanbeveling is dat verskeie regerings-departemente en privaat instansies Moloto besoek, met aansoekvorms vir beurse, ambagsopleiding asook verskillende opleidingsopsies in die onderskeie afdelings van hul departemente. Dit sal „n bydrae lewer om die mense van Moloto wat huidiglik sonder enige vooruitsigte rondlê te help, aangesien bitter min van hulle „n graad 12 kwalifikasie behaal het. Die navorser stel verder voor dat meer navorsing by Moloto gedoen word om vas te stel wat die redes is vir die hoë syfer van buite-egtelike swangerskappe.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2011.
Keywords
HIV/AIDS -- South Africa -- Moloto, Sexual behavior surveys -- South Africa -- Moloto, Knowledge, Attitudes, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Condoms, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management
Citation