Perceptions and consumption patterns of indigenous foods in Gauteng Province

Date
2021-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Background: South African indigenous food crops have a substantial potential for the development of foods with health-promoting properties. These crops are usually produced and found growing in various South African climates and the majority grow in the wild require no special care. South African indigenous foods are so diverse due to its cultural diversity and the culture significantly affect how people consume foods. Such crops could be beneficial for preventing diet-related non-communicable diseases. In the past, indigenous foods were widely consumed throughout Africa for their nutritional value and to ensure food security. In modern times, indigenous foods have become largely depreciated and are mostly farmed and consumed in rural communities through subsistence farming. This is due to the lack of publicity as many modernised foods have been commercialised and are widely consumed. With South Africa’s high malnutrition and poverty rates, there is a clear need to understand the consumption patterns of indigenous foods and the knowledge surrounding these foods. Objective: The main aim of this study was to determine the perceptions and consumption patterns of indigenous foods, particularly indigenous crops in the Gauteng province. Methods: The study followed a descriptive cross-sectional quantitative design. The study was conducted in the Gauteng province (n=746) and random sampling was used. Descriptive analysis was done; mean with standard deviations calculated for continuous variables, and percentages calculated for categorical variables. Cross tabulation and Chi-square tests were used to determine the association between race and the consumer’s knowledge of indigenous foods. P-value less than 0.05 was taken as significant. Results: The majority of the respondents were female in the category of 26-35 years old. The sample consisted of a mixed-race group and most resided in urban areas within the City of Johannesburg Metropolitan Municipality. The commonly identified grain crop was grain sorghum, the vegetable crop was Amadumbe and the fruit crop was Marula. All these foods were mainly known identified and consumed by over twenty per cent (20%) of the Black respondents more so than for other race groups. The majority of the respondents in the study area had positive perceptions towards indigenous foods although there was not high accessibility to the foods which impeded its consumption. Some of the crops were consumed seasonally and respondents mentioned that one of their motivations to consume indigenous foods was for health and nutrition reasons. The findings of the study seem to suggest that being black is associated with more knowledge, ability to identify and prepare, and more consumption than other race groups Conclusions: This study suggests that Black people residing in urban areas know, consume and have the ability to obtain indigenous foods. Only a quarter of coloured and Indian people and a small percentage of whites know, consume and have the ability to obtain indigenous foods. However the majority of the respondents indicated that they were willing to consume more indigenous foods if it is made more locally accessible in schools, hospitals, supermarkets, workplaces and public areas.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond: Suid-Afrikanse inheemse voedsel gewasse toon groot potensiaal om gebruik te word vir hul voordelige gesondheidseienskappe. Hierdie gewasse word in verskeie Suid-Afrikaanse streke aangetref en meeste kom natuurlik in hul omgewing voor en benodig min aandag om te groei. Suid-Afrikaanse inheemse plante se gebruike is divers as gevolg van bevolkingsgroepe se verskillende maniere om dit in hul dieet in te sluit. Hierdie inheemse gewasse kan voordelig wees om nie-oordraagbare siektes te voorkom. In die verlede was inheemse voedselsoorte algemeen geeet vir hul voedingswaarde en die verskaffing van voedsel sekuriteit. In die huidige samelewing word inheemse voedselsoorte ondergeskik geag en meestal in plattelandse gebiede deur bestaansboere verbou. Die rede hiervoor is die lae bemarking daarvan en dit word oorskadu deur grootskaalse boerdery van kommersiele voedselsoorte. In Suid-Afrika speel wanvoeding en armoede n groot rol en dit is nodig om die gebruik en kennis van inheemse voedselsoorte. Doel: Die hoof doel van die studie was om die persepsies en eetpatrone van inheemse voedselsoorte in Gauteng, te bepaal. Metode: Die studie het 'n beskrywende kwantitatiewe ontwerp gevolg. Die navorsing is gedoen in Gauteng (n=746) en ewekansige steekproefneming was gebruik. ‘n Beskrywende analise is gedoen; standaardafwykings is bereken vir deurlopende veranderlikes; en persentasies bereken vir kategoriese veranderlikes. Kruistabulering en Chi-kwadraat toetse is gedoen om die assosiasie tussen ras en verbruikerskennis van inheemse voedselsoorte te bepaal. P-waarde van minder as 0.05 was aanvaar as n beduidende waarde. Resultate: Die meerderheid van die respondente was vroulik tussen die ouderdomskategorie van 26-35 jaar. Die studie het a gemengde rassegroep ingesluit in stedelike gebiede in die Stad van Johannesburg metropolitaanse munisipaliteit. Die algemeenste graan gewas wat gebruik was is sorgum, groente gewas was amadumbe en vrug was amaroela. Al hierdie gewasse was meestal geidentifiseer en geeet deur meer as 20 persent van die swart respondente as die ander ras groepe. Die meeste van die respondente het ‘n positiewe persepsie gehad oor inheemse voedselsoorte maar as gevolg van min beskikbaarheid was dit nie algemeen in die dieet gevind nie. Baie van die gewasse is seisoenaal en die repondente het aangedui dat hul die voesel eet vir gesondheidsredes en die voedingswaarde. Die studie het bevind dat swart groepe oor die algemeen meer bekend is met inheemse voedselsoorte, dit kan identifiseer en voorberei en ook meer in die dieet insluit as ander ras groepe. Samevatting: Die studie wys daarop dat die Swart Afrikanse populasie in stedelike gebiede bekend is met inheemse voedselsoorte, dit nog steeds kan bekom en in hul dieet insluit. Slegs n kwart van die gemengde afkoms en Indier respondente en n klein persentasie Kaukasier mense ken of eet of kan die inheemse gewasse bekom. Die meerderheid van die respondente het wel aangedui dat hul gewillig is om meer inheemse voedsel te eet as dit meer beskikbaar is by supermarkte, skole, hospitale, werksplekke en in publieke areas.
Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Citation