Incidents and sanctioning of illegal and dangerous ruck cleanouts during the 2015 to 2019 under 18 Craven Week Rugby Tournament

Date
2021-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Rugby union is one of the most popular team sports worldwide, but because of its physical nature it has a very high injury risk. The high injury risk is a concern for rugby stakeholders, coaches, referees, players and parents. The increased frequency of exposure to rucks and associated injury risk raises serious concerns regarding player safety. Research on ruck cleanouts are limited, with no research performed on ruck cleanouts at elite school level. To date the current study was the first to investigate legal and illegal (both not dangerous and dangerous) ruck cleanouts in order assess player and referee behaviour at elite school level. This thesis followed an article format where two articles were compiled. Article one’s aim was to investigate player behaviour by looking at the incident rates for legal and illegal ruck cleanouts, whereas article two aimed to investigate the sanctioning and non-sanctioning rates of illegal ruck cleanouts. Research article one investigated a total of 35 545 cleanouts of which 91.8 % were legal and 8.16% were illegal. Of the illegal cleanouts 7.5% were regarded not dangerous and 0.6% were dangerous. The majority of illegal not dangerous ruck cleanouts were “not supporting own body weight” (f=2 498; 93%; p=0.01), and illegal dangerous were the “neck roll ” (f=147; 100.0%; p=0.02). The attacking team (f=147; 64.0%, p=0.02) was responsible for more illegal ruck cleanouts when compared to the defending team (f=352; 3.6%). The importance plot of the Classification and Regression Tree Model indicated that the cleaner techniques (1.0) and year (0.3) were the best predictors to classify the ruck cleanout outcomes. When analysing ruck cleanout techniques executed by the attacking and defending teams, the attacking team’s “ clearing and protecting” techniques were significant (p=0.04) for illegal ruck cleanouts both dangerous and not dangerous when compare to other cleanout techniques. When investigating the defending team, the “jackal” executed significant (p≤0.0) more legal cleanouts when compared to the other defending ruck cleanout activities. A big concern highlighted by the current study was that player behaviour worsened during the 2018 and 2019 rugby seasons because of an increase in illegal not dangerous ruck cleanouts from 7 to 21% was found. Player behaviour needs to be addressed, emphasised and improved through correct and effective technique drills during training. The risk of injury during the ruck can be reduced through the implementation of safe and effective techniques by coaches during training. Majority of the sanctioned and not sanctioned ruck cleanouts all took place in Zone B and Channel 3 on the field. Research article two investigated the sanctioning rate by on-field referees and revealed that 5.0% (f=139) of all illegal (not dangerous and dangerous) ruck cleanouts were sanctioned compared to 95.0% (f=2 765) that were not sanctioned. This study revealed a significant increase (p=0.03) from 2015 to 2016 and a significant decrease (p=0.02) from 2016 to 2017 for sanctioned illegal ruck cleanouts. This is compared to a significant decrease (p=0.03) from 2016 to 2017 and a significant increase (p=0.04) from 2017 to 2018 in illegal not sanctioned ruck cleanouts. The attacking teams made more infringements but were sanctioned less than the defending team. The attacking teams were responsible for 2 362 illegal cleanouts where 1.0% (f=314) were sanctioned and 80.0% (f=2 323) were not sanctioned compared to the defending team that made 314 illegal cleanouts where 3.0% (f=89) were sanctioned and 8.0% (f=225) were not sanctioned by the on-field referee. When investigating player activity at ruck cleanouts, “ clearing and protecting” was sanctioned significantly (p=0.04) more compared to other attacking techniques and the same was evident for non-sanctioning (p=0.03). With defending player activity, the “jackal” was significantly sanctioned (p=0.03) and not sanctioned (p=0.04) compared to other defending activities. The illegal cleanout technique most used was “not supporting own bodyweight ” for the illegal not dangerous cleanouts, where 96.7% (2 416 out of 2 513) were not sanctioned and 3.3% (82 out of 2 513) were sanctioned. This is compared to the illegal dangerous technique, “neck roll”, where 95.2% (140 out of 147) were not sanctioned and 4.8% (7 out of 147) were sanctioned by on-field referees. On-field referees need to be stricter and abide by the Laws of The Game in order to prevent dangerous and foul play. The results found in this study can be used to guide further research around this topic, injury prevention programmes, technique training by focusing on the techniques that cause the majority of illegal not dangerous and illegal dangerous cleanouts, improve referee decision making, modify laws around the ruck cleanout and help players and referees improve their behaviour on the field. Players need to abide by the laws of the game and referees need to be stricter with the enforcement of the laws because this will make the game safer for all involved and lead to an improvement in player behaviour, and therefore, result in a decrease injury risk.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Rugby unie is een van die mees populêre spansporte wereldwyd, maar as gevolg van die fisieke aard van die spel het dit ’n baie hoe beseringsrisiko. Hierdie hoe beseringsrisiko wek rede tot kommer vir rugby deelhebbers, afrigters, skeidsregters, spelers en ouers. Die toenemende blootstelling aan losskrums en die daarmee gepaardgaande beseringsrisiko hou groot kommer in vir die veiligheid van spelers. Oor die algemeen is navorsing oor die skoonmaak van losskrums beperk, met geen navorsing wat op elite skoolvlak gedoen is. Tot op datum was die huidige studie die eerste navorsing wat die wettige en onwettige (beide nie gevaarlik en gevaarlik) skoonmaak van die losskrum ondersoek het in ’n poging om speler en skeidsregter gedrag op elite skoolvlak te bepaal. Die tesis, wat in artikel formaat saamgestel is, bevat twee artikels. Die doel van artikel een was om speler gedrag te ondersoek deur te fokus op frekwensie voorvalle vir die wettige en onwettige skoonmaak van losskrums, terwyl artikel twee die bekragtiging en nie-bekragtiging frekwensie voorvalle van die onwettige skoonmaak van losskrums ondersoek het. Navorsingartikel een het die skoonmaak van 35 545 losskrums ondersoek, waarvan 91.8 % wettig en 8.2% onwettig was. 7.5% van die onwettige skoonmaak prosesse was beskou as nie gevaarlik en 0.64% was gevaarlik. Die oorgrote meerderheid van die onwettige nie gevaarlike skoonmaak prosesse by losskrums was “ondersteun nie eie liggaamsgewig” (f=2 498; 93% ; p=0.01) en onwettig gevaarlik was die “nek rol” (f=147; 100%; p=0.02). Die aanvallende span (f=147; 64%; p=0.02) was verantwoordelik vir meer onwettige losskrum skoonmaak prosesse in vergelyking met die verdedigende span (f=352; 3.6%). Die “Classification and Regression Tree Model” het aangedui dat die skoonmaak tegniek (1.0) en jaar (0.3) was die beste voorspellers om die losskrum skoonmaak uitkomste te bepaal. ’n Analise van die losskrum skoonmaak tegnieke van die aanvallende en verdedigende spanne het getoon dat die aanvallende span se “skoonmaak en beskerm” tegnieke tydens die spel betekenisvol was (p=0.04) vir onwettige losskrum skoonmaak aktiwiteite, beide gevaarlik en nie gevaarlik, in vergelyking met ander skoonmaak tegnieke. Met die ondersoek gerig op die verdedigende span, het die “jackal” betekenisvol meer (p≤0.00) wettige skoonmaak prosesse uitgevoer in vergelyking met die ander verdedigende losskrum skoonmaak aktiwiteite. Wat groot kommer wek is dat die studie bevind het dat speler gedrag tydens die 2018 en 2019 rugby seisoene versleg het in die sin dat daar ’n toename van 7 to 21% in onwettige nie gevaarlike skoonmaak aktiwiteite was. Die gedrag van spelers moet deur korrekte en effektiewe tegnieke gedurende inoefeningsessies aangespreek en beklemtoon word en besluitneming moet verbeter word. Die risiko van beserings tydens die losskrum kan verminder word deur die implementering van veilige en effektiewe tegnieke deur afrigters tydens inoefening. Die meeste gesanksioneerde en nie gesanksioneerde losskrum skoonmaak aktiwiteite het almal in Sone B and Kanaal 3 op die veld plaasgevind. Navorsingartikel twee het die sanksioneringstempo van op-die- veld skeidsregters ondersoek en gevind dat 5.0% (f=139) van alle onwettige (nie gevaarlik en gevaarlik) losskrum skoonmaak aktiwiteite gesanksioneer was in vergelyking met 95.0% (f=2 765) wat nie gesanksioneer was nie. Die huidige studie het ’n betekenisvolle toename (p=0.03) from 2015 tot 2016 gevind en ’n betekenisvolle afname (p=0.02) vanaf 2016 tot 2017 vir gesanksioneerde onwettige losskrum skoonmaak aktiwiteite. Dit is in vergelyking met ’n betekenisvolle afname (p=0.03) van 2016 tot 2017 en ’n betekenisvolle toename (p=0.04) vanaf 2017 tot 2018 in onwettige nie gesanksioneerde losskrum skoonmaak aktiwiteite. Die aanvallende spanne het meer oortredings begaan, maar is minder gestraf as die verdedigende span. Die aanvallende span was verantwoordelik vir 2 362 onwettige skoonmaak aktiwiteite waarvan 1.0% (f=314) gesanksioneer was en 80.0% (f=2 323) nie gesanksioneer was in vergelyking met die verdedigende span wat 314 onwettige skoonmaak aktiwiteite uitgevoer het waarvan 3.0% (f=89) gesanksioneer was en 8.0% (f=225) nie deur deur die op-die-veld skeidsregter gesanksioneer was nie. Met die ondersoek van speler tegnieke by losskrums, “ clearing and protecting” was betekenisvol meer gesanksioneer (p=0.04) in vergelyking met ander aanvallende aktiwiteite en dieselfde neiging was meer vergelykbaar aan ander aanvallende tegnieke en dieselfde was voor-die- handliggend vir nie gesanksioneerde aktiwiteite (p=0.03). Met verdedigende speler aktiwiteite was die “jackal ” betekenisvol gesanksioneer (p=0.03) en nie gesanksioneer (p=0.04) in vergelyking met ander verdedigende aktiwiteite. Die onwettige skoonmaak tegniek wat die meeste gebruik is, was “not supporting ow n bodyweight” vir die onwettige nie gevaarlike skoonmaak tegnieke waartydens 96.7% (2 416 uit of 2 513) nie gesanksioneer was nie. Dit is in vergelyking met die onwettige gevaarlike tegnieke, “neck roll”, waar 95.2% (140 uit 147) nie gesanksioneer was nie en 4.8% (7 uit 147) deur op-die-veld skeidsregters gesanksioneer was. Op-die-veld skeidsregters moet strenger wees met die toepassing van die Reels van die Spel om sodoende gevaarlike en ongewensde spel te voorkom. Die resultate wat deur die studie voortgebring is kan gebruik word om om toekomstige navorsing aangaande die resulate van die huidige onderwerp te stimuleer soos byvoorbeeld, besering voorkomende programme, tegniek inoefening met die fokus op tegnieke wat die meeste onwettige nie gevaarlike en wettig gevaarlike skoonmaak tegnieke insluit, fokus op die tegnieke wat die meeste van die onwettige nie gevaarlike en onwettige gevaarlike losskrum skoonmaak aktiwiteite, verbeter skeidsregter besluitneming, pas reëls aan rondom die losskrum skoonmaak aan en help spelers en skeidsregters om hulle gedrag op die veld te verbeter. Spelers moet die reëls van die spel gehoorsaam en skeidsregter moet strenger wees met die toepassing van die reëls aangesien dit die spel veiliger sal maak vir almal betrokke en aanleiding sal gee tot ‘n verbetering in speler gedrag en daarom sal lei tot ’n afname in die risiko van beserings.
Description
Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 2021.
Keywords
Rugby football injuries, Rugby Union football, Rugby football -- Rules, Craven Week Rugby, Rugby football -- Refereeing, Rugby football -- Counter rucking, Rugby football -- Illegal moves, UCTD
Citation