Wildheid, mens-dier-figure en ander grensbewoners in Willem Anker se Buys (2014) : die affektiewe uitwerking van die nomadiese subjek op die leser

Date
2020-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this dissertation, entitled “Wildheid, mens-dier-figure en ander grensbewoners in Willem Anker se Buys (2014): Die affektiewe uitwerking van die nomadiese subjek op die leser”, the focus, on the one hand, is mainly on the nomadic nature and so-called wildness of the main character, Coenraad de Buys, as well as his fellow border dwellers – namely those in the novel who can be classified as the Other, including the Buys-dogs. On the other hand, the effect that both this nomadic character and the novel text as a whole can have on the reader is also explored. In the end, a conclusion is reached regarding the function of a novel such as Buys that relies to a greater extent on the affective response of the reader.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis, getiteld “Wildheid, mens-dier-figure en ander grensbewoners in Willem Anker se Buys (2014): Die affektiewe uitwerking van die nomadiese subjek op die leser”, word daar enersyds hoofsaaklik gefokus op die grensoorskrydende, nomadiese aard, en sogenaamde wildheid van die hoofkarakter, Coenraad de Buys, sowel as op dié van sy mede-grensbewoners – naamlik diegene in die roman wat as die Ander geklassifiseer kan word, insluitend die Buyshonde. Andersyds word die uitwerking wat beide hierdie grensoorskrydende karakter en die romanteks as ʼn geheel op die leser kan hê, ook verken. Uiteindelik word daar tot ʼn gevolgtrekking gekom rakende die funksie van ʼn roman soos Buys wat in ʼn meerdere mate op die affektiewe respons van die leser staatmaak.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Anker, Willem -- Buys -- Criticism and interpretation, Afrikaans fiction -- History and criticism, Nomadic nature of main character, Historical fiction, Afrikaans -- History and criticism, UCTD
Citation