Urban development and biodiversity protection: a case study of region 6 of Tshwane Metropolitan Municipality
Date
2020-02
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The study investigated spatial development patterns and trends in the study area and its potential impact on threatened ecosystems and areas of high biodiversity value. This was conducted by making use of land cover data for the period 2013-14 to 2017-18, as well as the dwelling frame data of Statistics SA for the periods 2011 and 2017. The total area within the study boundaries transformed to non-natural land cover categories between 2013 and 2018 was 670 ha and the number of structures increased from 84 307 in 2011 to 152 086 structures in 2017. The total area converted to non-natural land uses (build up, mines and quarries, cultivated, barren land) in the identified critical biodiversity zones between 2013/14 and 2017/18 was however only a very modest 82.1ha, representing only 0.2% of the total critical biodiversity areas. The total number of structures in the threatened ecosystems increased from 2 653 in 2011 to 17 003 in 2017 and approximately 81.5ha of land located within threatened ecosystems has been converted to non-natural land cover, representing only 0.27% of the total land in these ecosystems. The limited extent of development (both in terms of land cover conversion and increase in dwelling frame units) seems to indicate that the incorporation of these identified CBA categories into the spatial planning processes did indeed limit the extent of undesirable development in these zones. The results further indicate that the designation of broad ecosystems as ‘threatened’ without further designation such as that conducted as part of the C-Plan process were much less influential in influencing development patterns. The results confirmed the value and impact of detailed ecological and spatial planning processes conducted by GDARD and other departments. The methodology applied in this research can assist with the monitoring processes to ensure the preservation of threatened ecosystems and critical biodiversity areas.
AFRIKAANS OPSOMMING: Die studie het ruimtelike ontwikkelingspatrone en neigings ondersoek in die studie area asook die potensiële impak op bedreigde ekosisteme en areas van hoë biodiversiteitswaarde. Grond dekkingsdata vir die periode 2013-14 tot 2017-18 is gebruik asook die struktuur raamwerk van Statistieke Suid Afrika vir die periodes 2011 en 2017. Die totale area binne die studie grense wat verander het na die onnatuurlike gronddekkings kategorieë tussen 2013 en 2018, is 670 hektaar en die aantal strukture het vermeerder van 84 307 in 2011, tot 152 086 in 2017. Die totale area wat verander het na onnatuurlike gronddekking (beboude gebiede, myne en steengroewe, landbou en vakante grond) in die geïdentifiseerde kritiese biodiversiteit sones tussen 2013/14 en 2017/18, was slegs 82.1 hektaar wat net 0.2% van die totale kritiese biodiversiteitsareas beslaan. Die totale aantal strukture in die bedreigde ekosisteme het toegeneem van 2 653 in 2011 tot 17 003 in 2017 en ongeveer 81.5 hektaar grond geleë in die bedreigde ekosisteme, is omgeskakel na onnatuurlike grond dekking wat slegs 0.17% van die totale grondgebied in hierdie ekosisteme verteenwoordig. Die beperkte omvang van ontwikkeling (beide in terme van gronddekking omskakeling en ‘n toename in die struktuur raamwerk), lyk asof dit ‘n aanduiding is dat die insluiting van die geïdentifiseerde Kritiese Biodiversiteitsareas(CBAs) kategorieë in die ruimtelike beplanning prosesse inderdaad die omvang van ongewensde ontwikkeling in hierdie sones beperk het. Die resultate dui ook daarop dat die aanwysing van breë ekosisteme as ‘bedreigd’ sonder enige verdere aanwysings, soos wat gedoen is as deel van die C-Plan (Gauteng Conservation Plan Version 3.3) proses, baie minder invloed gehad het op die ontwikkelingspatrone. Die resultate bevestig die waarde en impak van gedetailleerde ekologiese en ruimtelike beplanningsprosesse wat gedoen word deur GDARD (Gauteng Department of Agriculture and Rural Development) en ander departemente. Die metodologie wat toegepas is in hierdie navorsing kan help met die moniteringsprosesse om te verseker dat bedreigde ekosisteme en kritiese biodiversiteit areas bewaar word.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2020.