Nutritional interventions and outcomes of children with children with short bowel syndrome at Red Cross War Memorial Children’s hospital between 2005 and 2015

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Introduction: Short Bowel syndrome (SBS) is a malabsorption disorder which results from extensive small bowel resection. The diagnosis of short bowel syndrome is routinely made when a patient has lost > 70% of his small bowel length and/or remains dependent on parenteral nutrition for longer than 6 weeks. Although the management of short bowel syndrome is multifaceted, appropriate nutritional support is considered essential as the main goal of treatment is to achieve enteral autonomy. Methods: The aim of this retrospective review was to describe the impact of nutritional interventions on the outcomes of children with SBS at Red Cross War Memorial Children’s Hospital (RCWMCH). Data was collected after approval was obtained from both the Health Research Ethics Committee of the University of Stellenbosch (S16/03/053), the University of Cape Town (744/2016) and the management of Red Cross War Memorial Children’s Hospital. A waiver of consent was granted as this was a retrospective review of patient records. Patients were eligible for inclusion if they were between the ages of 0-24 months and classified as SBS between January 2005 and December 2015. The diagnosis of SBS was made if the patient had undergone a resection of > 70% of their small bowel length or if they had ≤ 100cm of residual small bowel length. We obtained data on parenteral and enteral intake, biochemistry and anthropometry, from their medical records, for their entire hospital stay and one-month post achieving enteral autonomy. Results: 46 patients, [median age 14 days [(4, 40)62% male, 38% female], were included in the study. The median residual short bowel length was 64cm (47,80cm) and the main diagnosis leading to SBS was Necrotising enterocolitis (48%) followed by Jejunal atresia (24%). Early PN support was commenced on the day of surgery (42%) and the median duration of total PN support was 1months (0.6, 2.2 months) An inverse correlation was found between residual short bowel length and duration of PN (r=-0.32; p=0.03). Eighty-three percent of patients were weaned from PN. EN was commenced on day six (±6; range: 1- 29 days) post operatively in 96% of patients and 80% of patients achieved full feeds at median 1.2 months (0.2,36 months). Patients were severely underweight for age during their hospital stay and displayed a mean weight and length gain of 15g/day (±4; range: 19-92g) and 2 cm/month (±1.4; range: 0.25-4cm) respectively. A slower weight gain trajectory (38g/week) was seen in those in-patients with a short bowel length of < 60cm, without a colon present and in patients with a diagnosis of NEC. (p=0.012). One-month post discharge the majority of patients (64%) were severely underweight for age with an average weight gain of 23g/day (±13; range: -6.25-44g/day). The main complications seen were PN associated cholestasis (n=17), fat malabsorption (n=13) and vitamin D deficiency/ insufficiency (n=5). Conclusion: The results of this review are comparative and to a certain extent more favourable than similar studies. This study showed that early initiation of PN support was upheld, and the majority of our patients were able to achieve enteral autonomy.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Inleiding: Kortderm sindroom (KDS) is n wanabsorpsie kondisie wat deur ‘n omvattende reseksie van die dunderm veroorsaak word. Die diagnose van kortderm sindroom word roetineweg gemaak wanneer n pasient > 70% van sy kortderm lengte verloor het en /of > 6 weke afhanklik is van parenterale voeding. Die behandeling van kortderm sindroom behels vele aspekte, maar toepaslike voedingsondersteuning word as essensieel beskou aangesien een van die hoof doelwitte van behandeling is om enterale outonomie te bereik. Metodiek: Die doel van hierdie retrospektiewe oorsig was om die impak van voedings intervensies op die uitkomste van kinders met KDS by Rooi Kruis Oorlogsgedenk Kinderhospitaal te beskryf. Data invordering het begin nadat toestemming verkry is van beide die Gesondheids Navorsings Etiek Komitee van die Universiteit van Stellenbosch (S16/03/053), Universiteit van Kaapstad (744/2016) en die bestuur van die Rooi Kruis Oorlogsgedenk Kinderhospitaal. Kwytskelding van toestemming was toegestaan aangesien dit n restrospektiewe oorsig van pasient rekords was. Pasiente het gekwalifiseer vir toelating tot die studie indien hulle tussen 0-24 maande oud was en tussen Januarie 2005 – Desember 2015 met KDS gediagnoseer is. Die diagnose van KDS was gemaak indien die pasient reseksie van > 70% van hulle dunderm lengte ondergaan het of indien hulle < 100cm oorblywende dunderm lengte gehad het. Data met betrekking tot parenterale en enterale inname, biochemie en antropometrie was vanuit die mediese rekords verkry. Data was ingesamel vir die totale hospitaalverblyf sowel as een maand nadat enterale outonomie bereik is. Resultate: Daar is 46 pasiente, mediaan ouderdom 14 dae [(4, 40) 62% manlik, 38% vroulik], in die studie ingesluit. Die mediaan oorblywende dunderm lengte was 64cm (47,80cm) en die hoof diagnoses wat aanleiding gegee het tot KDS was Nekrotiserende enterokolitis (NEK) (48%) en Jejunale Atresie (24%). Vroee parenterale voeding was op die dag van chirurgie begin (42%) en die mediaan verloop van parenterale voeding was 1 maand (06, 2.2 maande) tussen Januarie 2005 – Desember 2015 n Omgekeerde korrelasie is gevind tussen oorblywende dunderm lengte en tydperk van parenterale voeding (r=-0.32; p=0.03). Drie en tagtig persent van die pasiente was gespeen van parenterale voeding. Enterale voeding was in 96% van pasiente op dag 6 (±6; reikwdte:1-29dae) na chirurgie begin en 80% van pasiënte het op 1.2 maande (05., 2.6 maande) vol voedings bereik. Pasiente was tydens hulle hospitaal verblyf as erg ondergewig vir ouderdom geklassifiseer. Hulle het n gemiddelde gewigs- en lengte toename van 15g/dag (±4; reeks:19-92g) en 2cm/maand (±1.4; reikwydte:0.25-4cm) onderskeidelik getoon. ‘n Stadiger gewigstoename (38g/week) was getoon in pasiente met n dunderm lengte van <60cm, sonder n kolon insitu en in pasiente met n diagnose van NEK. Die meerderheid pasiente (64%) was een maand na ontslag as erge ondergewig vir ouderdom geklassifiseer, met n gemiddelde gewigstoename van 23g/dag (±13; reikwydte: -6.25-44g/dag). Die hoof komplikasies wat voorgekom het was parenterale voeding geassosieerde cholestase (n=17), vet wanabsorpsie (n=13) en vitamien D gebrek/ontoereikendheid (n=5). Gevolgtrekking: The resultate van hierdie oorsig kan as vergelykbaar en tot n sekere mate meer gunstig as soortgelyke studies beskou word. Die studie het getoon dat vroee inisiering van parenterale voeding gehandhaaf kon word asook dat die meerderheid van pasiente enterale outonomie bereik het.
Description
Thesis (MNutr)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Pediatric gastroenterology, Intestines -- Diseases, Parenteral feeding of children, Enteral feeding of children, UCTD
Citation