Investigation of the role of vitamin D metabolism in South African breast cancer patients using a pathology-supported genetic testing platform

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University.
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The high global breast cancer incidence drives the development of novel genomic approaches for disease prevention and targeted treatment. Towards this goal, a pathology-supported genetic testing (PSGT) platform was established to facilitate risk management of non-communicable diseases across the continuum of care, ranging from early-stage to metastatic disease and cancer survivorship. The causes and consequences of low vitamin D levels recently reported in the majority of postmenopausal breast cancer patients treated with aromatase inhibitors at the Tygerberg Academic Hospital, in the Western Cape Province of South Africa, were addressed in this study using PSGT to translate genomic findings into clinical practice. The aim was to determine the relationship between clinical characteristics, tumour histopathology and genetic variation underlying vitamin D metabolism in postmenopausal breast cancer patients at increased risk of osteoporosis, identified as a significant co-morbidity in the study population. Clinical and lifestyle information of 116 postmenopausal women with known vitamin D status diagnosed with breast carcinoma between 2014 and 2017 was extracted from a central genomics database linked to a biobank of DNA samples extracted from blood. Whole exome sequencing (WES) was performed on the Ion Torrent platform, followed by variant calling of vitamin D-related genes, while simultaneously assessing BRCA1/2 mutation status. Allele-specific real-time polymerase chain reaction (PCR), Sanger sequencing and long-range nanopore sequencing using the pocket-size MinION device were used to verify the WES results and to screen for variants in the vitamin D receptor (VDR) and E-cadherin (CDH1) genes beyond the coding regions covered by WES. Seasonal variation (p = 0.009) and high body mass index (BMI) (p = 0.032) contributed significantly to vitamin D levels, with the lowest values recorded during winter. WES initially performed in 10 breast cancer patients selected based on vitamin D levels at extreme upper and lower ranges, identified GC rs4588 (c.1364C>A, T455K) as a potential contributing factor vitamin D deficiency in the five patients with ultra-low vitamin D levels (≤12 ng/mL). However, 2/5 patients with levels in the upper extreme of vitamin D (>30 ng/mL), also tested positive for this variant and no significant association was detected after extended genotyping in 100 South African patients using real-time PCR. Sanger sequencing subsequently performed in 14 breast cancer patients diagnosed with osteoporosis prior to initiation of aromatase inhibitor therapy, highlighted the potential significance of genetic variation in the VDR gene. WES analysis of VDR in an extended sample of 55 breast cancer patients furthermore confirmed the significant effect of genetic variation in this gene on bone health (p < 0.001). The CDH1 gene known to be activated by VDR was furthermore analysed in patients stratified by tumour type. CDH1 c.G671A (p.R224H) detected in a breast cancer patient with invasive carcinoma of no special type (ICNST) was classified as benign, since pathogenic germline CDH1 variants are associated with invasive lobular carcinoma and diffuse gastric cancer, but not ICNST. CDH1 c.A1298G (p.D433G) was detected in a patient with invasive lobular carcinoma together with a pathogenic BRCA1 variant detected by WES. Although this finding supports a likely benign classification for CDH1 p.D433G as reported in the international ClinVar database, a family history of stomach cancer raised the possibility of a CDH1 modifier gene effect on BRCA1 gene expression. New insights gained through integration of pathology and genomic findings were incorporated into a pharmaco-diagnostic algorithm applicable to hormone receptor-positive postmenopausal breast cancer patients. The PSGT platform facilitated interpretation of research results of study participants through use of WES and recommendation of genetic counselling where appropriate.
AFRIKAANSE OPSOMMING:Die hoë globale voorkoms van borskanker dryf die ontwikkeling van nuwe genomiese benaderings tot siekte voorkoming and geteikende behandeling. Om hierdie doel te verwesenlik is ‘n patologie-ondersteunde genetiese toets platform (POGT) daargestel om risikohantering oor die kontinuum van sorg te fasiliteer, wat strek van vroeë tot metastatiese siekte en oorlewing van kanker. Die oorsaak en gevolge van lae vitamien D vlakke wat onlangs gerapporteer is in die meerderheid van postmenopousale borskanker pasiënte wat met aromatase inhibitore behandel word by die Tygerberg Akademiese Hospitaal, in die Wes Kaap provinsie van Suid-Afrika, is aangespreek in hierdie studie deur POGT te gebruik om genomiese bevindings om te skakel in kliniese praktyk. Die doel was om die verband te bepaal tussen kliniese karaktertrekke, tumor histopatologie en genetiese variasie onderliggend aan vitamien D tekort in postmenopousale borskanker pasiënte met verhoogde risiko vir osteoporose, wat as ‘n belangrike ko-morbiditeit geïdentifiseer is in die studiepopulasie. Kliniese en leefstyl inligting van 116 postmenopousale vroue met bekende vitamien D status, nuut gediagnoseer met borskanker tussen 2014 and 2017, is selekteer uit ‘n sentrale genomiese databasis wat gekoppel is aan ‘n biobank van DNA monsters wat geëkstraheer is uit bloed. Heel eksoom volgordebepaling (HEV) is uitgevoer op die Ion Torrent platform, gevolg deur variant selektering van vitamien D-verwante gene, met gelyktydige bepaling van BRCA1/2 mutasie status. Alleel-spesifieke reël-tyd polymerase ketting reaksie (PKR), Sanger DNA volgordebepaling, en lang-fragment nanopore volgordebepaling is uitgevoer met gebruik van ‘n sak-grootte MinION apparaat om die HEV uitslae te bevestig en te sif vir variante in die vitamien D reseptor (VDR) en E-cadherin (CDH1) gene buite die kodering areas wat deur HEV gedek word. Seisoenale variasie (p = 0.009) en hoë liggaam gewig indeks (p = 0.032) het statisties betekenisvol bygedra tot vitamien D vlakke, met die laagste waardes tydens winter gemeet. HEV wat aanvanklik gedoen is in 10 geselekteerde borskanker pasiënte gebaseer op vitamien D wat in the uiterste van die hoogste en laagste vlakke gemeet het, het GC rs4588 (c.1364C>A, T455K) geïdentifiseer as ‘n potensieël bydraende faktor tot vitamien D tekort in vyf pasiënte met ultra-laag vitamien D vlakke (≤12 ng/mL). Twee uit vyf pasiënte met die hoogste vlakke van vitamin D (>30 ng/mL) het ook postief getoets vir hierdie GC variant, en ‘n uitgebreide genotipering deur gebruik van reël-tyd PKR in 100 Suid-Afrikaanse pasiënte nie ‘n statisties betekenisvolle assosiasie met vitamien D vlakke getoon het nie. Sanger volgordebepaling wat is daarna uitgevoer in 14 borskanker pasiënte gediagnoseer met osteoporose voor die aanvang van aromatase inhibitor behandeling, het die kliniese relevansie van genetiese variasie in die VDR geen beklemtoon. HEV analise van VDR in ‘n uitgebreide aantal van 55 borskanker pasiënte het die betekenisvolle effek van VDR genetiese variasie op beengesondheid verder bevestig (p < 0.001). Die CDH1 geen wat deur VDR geaktiveer word is verder ondersoek in pasiënte wat gestratisifeer is volgens tumor tipe. Die CDH1 c.G671A (p.R224H) variant wat waargeneem is in ‘n borskanker pasiënt met infiltrerende karsinoom van geen spesiale tipe is geklassifiseer as benigne, aangesien patogeniese kiemlyn CDH1 variante geassosieer word met infiltrerende lobulêre karsinoom (ILK) en diffuse maagkanker, en nie infiltrerende karsinoom van geen spesiale tipe nie. CDH1 c.A1298G (p.D433G) is in ‘n pasiënt met ILK tesame met ‘n patogeniese BRCA1 variant waargeneem met gebruik van HEV. Alhoewel hierdie bevinding ‘n waarskynlik benigne klassifikasie ondersteun soos gerappporteer in die internasionale ClinVar databasis, het die familiegeskiedenis van maagkanker die moontlikheid van ‘n CDH1 modifiseerder geen effek op BRCA1 geen uitdrukking uitgelig. Nuwe insigte soos verkry deur die integrasie van patologie en genomiese bevindinge in hierdie studie, is geïnkorporeer in n farmako-diagnostiese algoritme, toepaslik tot hormoon-positiewe postmenopousale borskanker pasiënte. Die POGT platform fasiliteer interpretasie van navorsingresultate van studie deelnemers deur die gebruik van HEV asook aanbeveling van genetiese raadgewing waar nodig.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
UCTD, Vitamin D deficiency, Breast -- Cancer -- Genetic aspects, Aromatase, Whole exome sequencing, Breast -- Cancer -- Patients -- Genetic aspects
Citation