Liberation movements and the political opposition in democracies : the case of the ANC in South Africa's democracy

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch: Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The topic of democratic consolidation has become an important field of study, particularly in developing states with national liberation movements (NLM) turned government. These liberation movements originally fought against authoritarian regimes in the hopes of implementing a democratic regime. Once the conversion to a democratic regime has occurred and during the subsequent electoral process, the NLM usually becomes the ruling party. The way in which these NLM governments view political opposition has a crucial impact on the prospects for democratic consolidation, as political opposition (and therefore electoral contestation and choice), is one of the key recognised foundations of a democratic regime. This thesis intended to answer: How does the African National Congress (ANC), as a core contributor of South Africa’s NLM and the incumbent ruling party, view political opposition in a democratic regime, and why? This was achieved with a case study design and qualitative research approach. Using ATLAS.ti key terms were coded and the party’s language, within their Strategy and Tactics (S&T) documents from 1997 to 2017, was analysed. Key terms were drawn out from the understanding of political opposition as an important institutional foundation for democratic consolidation (to answer the first part of the question) and the three main ideological strands found within the party, which were expected to influence the ANC’s view, namely, liberalism, communism, and Africanism (to answer the second part of the question). The findings revealed that the ANC is subject to a mixture of ideological influences that inform its view of political opposition and inadvertently of itself in a democratic setting. Of note was the term ‘vanguard’, which was most prevalent in all S&T documents throughout the period analysed. The term, associated with Leninism, infers that the ANC sees only itself as qualified to lead South Africa and implies that opposition parties are hostile to the ANC’s transformation project in the South African context. This communist ideology came to influence the ANC in the 1960s during its liberation history. And, as is evident from the analysis, remains influential. However, the investigation showed that this was not the only ideology to influence the ANC’s view of political parties, as the endorsement of liberal values and thus the need for pluralism and multi-parties was also strongly evident. These different ideological influences thus continue to contend for the ANC’s view of opposition and itself in a democratic setting. Even so, the vanguard-view as an antagonistic approach towards political opposition in a democratic regime remains an obstacle to South Africa’s democratic consolidation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Demokratiese konsolidasie het oor die laaste paar jare ‘n belangrike onderwerp en studieveld geword, veral waar ontwikkelende lande met nasionale liberale bewegings (NLBs) ter sprake is. Dié liberale bewegings het oorspronklik teen outoritêre regimes baklei, met die hoop om ‘n demokratiese regering aan bewind te bring. Wanneer ‘n demokratiese regime daar gestel is, en gedurende die daaropvolgende verkiesingsprosedure, het die NLBs gewoonlik ook die rol van die regernde party ingeneem. Hoe hierdie NLBs dan ander politiese partye benader, wat in opposisie teenoor hulle staan, speel ‘n kritieke rol in die vooruitsigte van demokratiese konsolidasie, omdat ‘n opposisie party, en dus ook die kompetisie binne ‘n verkiesing en stemkeuse, een van die belangrikste grondslae is vir ‘n demokratiese regime. Hierdie tesis beoog om die vraag te beantwoord: Hoe ag die regerende African National Congress (ANC), een van die kern NLBs in Suid-Afrika, die opposisie in die land se demokrasie? En hoekom? Die gevolgtrekkings is gemaak deur gevallestudies te bestudeer en kwalitatiewe navorsingsbenaderings te volg. Deur gebruik te maak van ATLAS.ti, is sleutelwoorde en die party se stemming binne die raamwerk van die ANC se Strategie en Taktiek (S&T) dokumente, wat tussen 1997 en 2017 geskryf is, te ontleed. Sleutelwoorde is onttrek deur die rol wat politiese opposisie as ‘n belangrike institusionele grondslag vir demokratiese konslidasie te verstaan, wat dan die eerste deel van die vraag beantword. Die drie hoof ideologieë wat die party volg, wat dan ook die party se benaderings stipuleer, bestaan uit liberalisme, kommunisme en Afrikanisme. Dit antwoord dus die tweede deel van die vraag. Dit bewys dus dat die ANC onderhewig is aan ‘n mengsel van ideologiese invloede wat die sienings van die politiese opposisie, en tot ‘n mate ook sy eie sienings, in ‘n demokratiese omgewing voorskryf. Een belangrike sleutelwoord – voorhoede – het die meeste voorgekom het in die S&T dokumente in die tydperk wat geanaliseer is. Die woord, in Engels vanguard, word oor die algemeen verbind met Lenninisme en kan mens aflei dat die ANC slegs homself as gekwalifiseerd sien om die regerende party in Suid-Afrika te wees. Dit impliseer dat opposisie partye dikwels vyandig is teenoor die ANC se transformasie projekte binne ‘n plaaslike konteks. Die kommunistiese ideologieë het sy plek in die ANC ingeneem gedurende die 1960s, wat deel van sy bevrydingstydperk gevorm het. Soos wat die analise verder uitgewys het, bly dit ‘n groot factor in die party se hedendaagse ideologieë . Die analise het egter gewys dat die nie die enigste ideologieë is wat die ANC se siening van ander politieke partye beinvloed nie, omdat die goedkeuring van liberale waardes en dus ook die behoefte aan pluralisme en multi-partye ook belangrik is. Hierdie ideologiese invloed veg dus steeds vir die ANC se siening van opposisie partye en hoe dit in ‘n demokratiese omgewing pas. Hoe dit ookal sy, die verhoede siening, wat as ‘n antoginistiese benadering teenoor opposisie partye in die demokrasie optree, is steeds ‘n struikelblok in die demokratiese konsolidasie proses van Suid-Afrika.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
National liberation movements -- South Africa, Opposition (Political science) -- South Africa, New democracies, Democracy -- South Africa, African National Congress, UCTD, Communism -- South Africa
Citation