Social work services offered by Non-Governmental Organisations to households affected by HIV and AIDS

Date
2019-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: South Africa is currently experiencing the highest burden of HIV and Aids globally with an increasing number of new infections, which have a devastating effect on family life. The South African government in collaboration with various stakeholders has developed suitable policies, legislation and strategies to deal with the consequences of HIV and Aids for all South Africans, which include families and children affected by HIV and Aids. The ecological perspective was used as the theoretical framework for this study to investigate the social worker services rendered by non-governmental organisations to HIV affected households in the Cape Metropole. The goal of the study was to gain an understanding of social work services rendered to HIV affected households by NGOs. A qualitative research approach was applied, and an exploratory and descriptive research design was used. Semi-structured interviews were conducted with 21 participants who are service providers employed at NGOs that render services to HIV-affected households. These service providers were selected through purposive sampling. Data analysis was guided by the eightstep approach promoted by Tesch (1990) in Creswell (2014) to identify relevant themes, subthemes and categories. Findings of the study revealed that service providers employed by NGOs render social work services to HIV-affected households living in poverty restricted areas; hence all NGOs indicated that their mission is poverty alleviation. It was also evident that all social work services rendered by NGOs are guided by policies and legislation such as the White Paper for Social Work (1997), the Social Assistance Act No. 13 (2004) and The White Paper for Families in South Africa (2012), all relevant to alleviating the consequences of HIV for children and families. The findings allowed the researcher to make appropriate recommendations for NGOs to improve social work services rendered to this vulnerable group.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika het tans die swaarste MIV- en-vigslas ter wêreld en ’n toenemende aantal nuwe infeksies het ’n verwoestende uitwerking op gesinne. Die Suid-Afrikaanse regering het gepaste beleide, wetgewing en strategieë in samewerking met verskeie belanghebbendes ontwikkel om die gevolge van MIV en vigs vir alle Suid-Afrikaners, waaronder gesinne en kinders wat deur hierdie siekte geraak word, die hoof te bied. Hierdie studie het die ekologiese perspektief as ’n teoretiese raamwerk gebruik om ondersoek in te stel na maatskaplike werk wat onder MIV-geaffekteerde huishoudings in die Kaapse metropool via organisasies sonder winsoogmerk (sogenaamde “NROs”) gelewer word. Die doel was om ’n begrip van NROs se maatskaplike werk dienste aan MIV-geaffekteerde huishoudings te verkry. ’n Kwalitatiewe navorsingsbenadering is gevolg en ’n verkennende en beskrywende navorsingsontwerp is gebruik. Semigestruktureerde onderhoude is gevoer met 21 diensverskaffers van NROs wat MIV-geaffekteerde huishoudings bedien. Die diensverskaffers is deur doelbewuste steekproefneming gekies. Vir dataontleding is daar op die agtledige benadering van Tesch (1990) in Creswell (2014) besluit om tersaaklike temas, subtemas en kategorieë te identifiseer. Die studie bevind dat NRO-diensverskaffers maatskaplike werk dienste aan MIV-geaffekteerde huishoudings in armoedegeteisterde gebiede lewer. Derhalwe het alle NROs hulle missie as armoedeverligting aangedui. Alle NROs blyk ook hulle maatskaplike werk dienste ingevolge beleide en wetgewing soos die Witskrif vir Maatskaplike Welsyn (1997), die Wet op Maatskaplike Bystand 13 van 2004 en die Witskrif op Gesinne in Suid-Afrika (2013) te lewer, wat alles tersaaklik is om die gevolge van MIV vir kinders en gesinne te verlig. Op grond van hierdie bevindinge sluit die navorser die studie af deur toepaslike aanbevelings te doen oor hoe NROs hulle maatskaplike werk dienste aan hierdie kwesbare groep kan verbeter.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Non-Governmental Organizations -- Social services, NGO's -- Social services, AIDS (Disease) -- Patients -- Services for, HIV-positive persons -- Services for, Community Health Services, UCTD
Citation