Factors influencing job satisfaction of registered nurses working in public hospitals in Windhoek, Namibia.

Date
2019-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : Background: A shortage of professional nurses as a result of turnover and poor retention is a major concern in Namibia. A lack of job satisfaction is related to this problem. The aim of this study was to determine factors influencing job satisfaction of registered nurses working at public hospitals in Windhoek, Namibia. The objectives of the study were to determine job satisfaction of registered nurses through measuring hygiene and motivation factors as described by Herzberg. The research question was: What are the factors influencing job satisfaction of registered nurses working in public hospitals in Windhoek, Namibia? Method: A quantitative exploratory descriptive design was applied in this study. The target population was the total population of registered nurses with more than one year of working experience. A pilot study was conducted to refine the methodology. A reliable validated Minnesota questionnaire was used to collect the data. The researcher personally collected data. Ethical approval was obtained from the Health Research Ethics Committee (HREC) reference # S18/03/046, the Ministry of Health and Social services and by way of informed consent from participants. Results: The level of job satisfaction differed among the participants; specifically most participants were dissatisfied with their salaries (60%), working conditions (53%) and the chance for promotion and advancement opportunities (66%). Statistical differences were identified between educational levels and the feeling of accomplishment (p=0.000), freedom to use own judgement (p=0.014), chance to delegate to others and the chance to be busy at all times (p=0.031). Nurses with a Diploma in Nursing were more inclined to be satisfied, while those with a Bachelor Degree Honours in Nursing were less inclined to be satisfied. Recommendations included an urgent need for promotion and advancement opportunity among nurses, improvement of the working conditions of nurses and to give acknowledgement for perfomance. Conclusion: Job satisfaction afects a nurse’s performance and working behaviour which in turn may affect patient care.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Agtergrond: ’n Tekort aan professionele verpleegkundiges as gevolg van omset en lae retensie wek groot kommer in Namibië. Werksbevrediging word gekoppel aan hierdie probleem. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of werksbevrediging van geregistreerde verpleegsters beïnvloed word deur higiëniese en motiveringsfaktore wat in staatshospitale in Windhoek, Namibië werk soos deur Herzberg beskryf word. Die navorsingsvraag is: Wat is die faktore wat werksbevrediging van geregistreerde verpleegsters beïnvloed wat in staatshospitale in Windhoek, Namibië werk? Metode: ’n Kwantitatiewe ondersoekende beskrywende ontwerp is in hierdie studie toegepas. Die teikenbevolking is die totale bevolking van geregistreerde verpleegkundiges met meer as een jaar werksondervinding. ‘n Loodsstudie is geloots om die metodologie te kon verfyn. ’n Betroubare geldige Minnesota vraelys is gebruik om data te kollekteer. Die navorser het die data persoonlik gekollekteer. Etiese goedkeuring is verkry van die Gesondheidsnavoringsetiekkomitee (GNEK), verwysing # S18/03/046, die Ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Dienste en ingeligte toestemming van deelnemers. Resultate: Die vlak van werksbevrediging het onder deelnemers verskil; die meeste deelnemers was veral ontevrede met hulle salarisse (60%), werksomstandighede (53%) en die geleentheid vir promosie en bevorderingsmoontlikhede (66%). Statistiese verskille is geïdentifiseer tussen opvoedkundige vlakke en die gevoel van prestasie (p=0.000), vryheid om eie oordeel te vel (p=0.014), geleentheid om aan andere te delegeer en die geleentheid om te alle tye besig te bly (p=0.031). Verpleegsters met ’n Diploma in Verpleging is meer geneig om werksbevrediging te ervaar, terwyl diegene met ’n Baccalaureus Honneursgraad in Verpleging minder geneig is om tevredenheid te hê. Aanbevelings sluit in: ’n Dringende behoefte vir promosie en bevorderingsgeleenthede onder verpleegsters; verbetering van werksomstandighede van verpleegsters en om erkenning aan hulle te gee. Gevolgtrekking: Werksbevrediging affekteer die verpleegster se werksverrigting en werksgedrag wat weer pasiëntsorg mag affekteer.
Description
Thesis (MNur)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Nurses -- Job satisfaction -- Windhoek (Namibia), Public hospitals -- Nurses -- Windhoek (Namibia), Work environment – Nurses -- Windhoek (Namibia), UCTD
Citation