The influence of urban densification on school provision in Cape Town

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Densification strategies have been part of the South African urban planning framework throughout its evolvement, including planning for social facilities. This is crucial as the demand for social facilities increase during densification due to an increase in population. One of these facilities is education facilities, which are impacted by densification efforts due to land being absorbed for purposes other than school development. Therefore, this research aims to evaluate how increased population densities impact the availability of adequate land for schooling provision within the City of Cape Town. To achieve this, the school backlogs of wards, land earmarked for development, and future growth areas were calculated to determine the land available for school development. These areas were evaluated to determine how many schools it can accommodate, which was transformed into an indication of the potential densification ability and index at ward, district, and study area level. The findings of the study indicated that individual wards generally showed higher levels of densification potential when school developable land in neighbouring wards were considered in calculations. However, large backlogs and low densification potentials were revealed – in some cases intersecting where the City of Cape Town’s SDF (2012) earmarked areas of intensification. The results clearly indicate the need for a more quantified bases for identifying areas for future densification in spatial planning processes. The findings also show that an evaluation of neighbourhood life cycle changes within wards should inform the spatial planning for education facilities in advance.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Verdigtingstrategië vorm deel van die ontwikkeling van Suid-Afrika se stedelike beplanningsraamwerk, insluitent die beplanning van sosiale fasiliteite. Hierdie is noodsaaklik waaneer die aanvraag op sosiale fasiliteite vermeerder tydens verdigting as gevolg van ‘n vermeerdering in bevolking. Een van hierdie fasiliteite is opvoedingsfasiliteite, wat beïnvloed word deur verdigtingspogings as gevolg van grond wat geabsorbeer word vir ander doeleindes as skole ontwikkeling. Daarom beoog hierdie navorsing om te evalueer hoe `n verhoging in bevolkingsdigthede die beskikbaarheid van genoegsame grond vir skole ontwikkeling in Stad Kaapstad beïnvloed. Om dit te bereik, is die skole agterstand, grond geoormerk vir ontwikkeling en toekomstige groei areas bereken om die hoeveelheid grond beskikbaar vir skole ontwikkeling te bepaal. Hierdie areas was ge-evalueer om te bepaal hoeveel skole daarin geakkommodeer kan word. Dít was omskep in waardes wat `n aanduiding gee van die potensiële verdigtingsvermoë en indeks op wyk, distrik en studie area vlak. Die bevindings van hierdie studie het aangedui dat individuele wyke in die algemeen hoër vlakke van verdigtingspotensiaal toon wanneer die ontwikkelbare grond vir skole in naburige wyke oorweeg word in berekeninge. Daar is egter hoë agterstande van skole en lae verdigtingspotensiaal wat geopenbaar is – in sommige gevalle in die areas waar die Stad Kaapstad se Ruimtelike Ontwikkelingsraamwerk (2012) areas geoormerk het vir intensivering. Die resultate toon duidelik die nood aan vir `n meer gekwantifiseerde basis om areas te identifiseer vir toekomstige verdigting in ruimtelike beplanningsprosesse. Die bevindings dui ook aan dat `n evaluasie van veranderinge in buurt-lewens-siklusse binne wyke die ruimtelike beplanning van opvoedingsfasiliteite vooruit moet inlig.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Schools -- South Africa -- Western Cape, City planning -- South Africa -- Western Cape, UCTD, Population density -- South Africa -- Cape Town, Land use, Urban -- South Africa -- Cape Town
Citation