Death is but the next great adventure : planning and managing cemetries in the Langeberg Municipality in the Western Cape

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Cemeteries have always been part of the human environment. In recent years the availability for new cemeteries have become difficult to obtain, as the population have grown and the increasing demand for other land use development like housing and commercial infrastructure have caused the development of new cemeteries to be a less dominant priority. Municipalities are facing a huge problem in providing suitable land to develop new cemeteries and managing the existing cemeteries. The Langeberg Municipality is one of such an example where the municipality is struggling to provide suitable areas for new cemeteries in the towns of the Langeberg District. This study used the CSIR cemetery formula to calculate the required areas needed to develop new cemeteries of each of the towns, as well as providing the area needed to develop regional cemeteries in the Langberg District. The literature in this study provided the specific factors, which is used in a Multi Criteria Evaluation (MCE) that weigh these factors according to a set criteria, which determine the optimal location for new local and regional cemeteries. This study managed to propose 18 new cemeteries and 3 new regional cemeteries, which could be developed in and around the towns of the Langeberg District. These cemeteries met all the criteria which was used in the MCE tool. Clear planning and management strategies is also discussed in this study, providing the Langeberg Municipality with clear solutions to overcome the cemetery crisis that they are recently in After the result where mentioned in this study, important implications and recommendations regarding the development of new local and regional cemeteries in the Langeberg District are discussed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Begraafplase was nog altyd deel van die menslike beskawing. Alhoewel in die afgelope jaar het ontwikkeling van nuwe begraafplase ‘n moeilike proses geraak het, as gevolg van die drastiese bevolkingsgroei en die toenemende vraag na ander grondgebruiksontwikkeling soos behuising en komersiele infrastruktuut, het veroorsaak dat die ontwikkeling van nuwe begraafplase ‘n minder dominante prioriteit geword het. Munisipaliteite ondervind dus 'n groot probleem in die voorsiening van geskikte grond om nuwe begraafplase te ontwikkel en die bestaande begraafplase te bestuur. Die Langeberg Munisipaliteit is een van so 'n voorbeeld waar die munisipaliteit sukkel om geskikte gebiede te voorsien vir nuwe begraafplase in die dorpe van die Langeberg Distrik. Hierdie studie het die WNNR-begraafplaasformule gebruik om die vereiste areas te bereken wat nodig is om nuwe begraafplase van elk van die dorpe te ontwikkel, asook om die gebied te voorsien wat nodig is om streeksbegraafplase in die Langberg-distrik te ontwikkel. Hierdie studie het daarin geslaag om 18 nuwe begraafplase en 3 nuwe streeksbegraafplase voor te stel, wat in en om die dorpe van die Langeberg-distrik ontwikkel kan word. Hierdie begraafplase voldoen aan al die kriteria wat in die MKE-instrument gebruik is. Duidelike beplannings- en bestuurstrategieë word ook in hierdie studie bespreek, en bied aan die Langeberg Munisipaliteit duidelike oplossings om die begraafplaaskrisis wat hulle onlangs ervaar, te oorkom. Na die resultate bespreek was in die studie, word belangrike implikasies en aanbevelings aangaande die ontwikkeling van nuwe plaaslike- en streeks begraafplase in die Langeberg-distrik bespreek.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Land research -- South Africa -- Western Cape, Cemeteries -- Planning -- South Africa -- Western Cape, UCTD, Land use, Urban -- Management -- South Africa
Citation