Use of the Vineland Adaptive Behavior Scale in the assessment of intellectually disabled complainants in sexual abuse cases in the Western Cape

Date
2017-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Drawing on a sample of 642 complainants who were people with intellectual disability who had been sexually abused, the assessment records, psycho-legal reports and clinical comments of the psychologists involved in their assessment were the data used to assess the usefulness of the Vineland Adaptive Behavior Scales in a South African context. The sample group were racially diverse and represented three of the languages commonly used in the area and participants were predominantly from a low socioeconomic background. A selected portion of the sample, (n=321) using the Vineland Adaptive Behavior Scales Second edition (VABS II), was more closely examined. When measured against the range of disability measured by IQ score and the clinical diagnosis of the psychologist, the VABS II was found to be a useful and valid instrument for use in people up until the age of 22. Substantial floor effects for adults over the age of 22 (n=96) were found. Using the rationale of adults, including those with intellectual disability, reaching asymptote by age 22, recommendation was made for the younger adult norm tables to be used, where the floor effect was not pronounced. This was found to be a clinically effective solution. On examination of the newly published third edition, the same difficulty was found. Clinical item analysis identified the useful items and the items needing adjustment for reasons categorised as linguistic, contextual or lacking opportunity in this context. The relevance of valid assessment of adaptive functioning, in a psycho-legal context, was illustrated by case examples.
AFRIKAANS OPSOMMING: Die studie is gebaseer op 'n steekproef van 642 klagtes van persone met intellektuele gestremdheid, wat seksueel misbruik is. Die data van assesseringsrekords, psigo-regsverslae en kliniese opmerkings van die sielkundiges wat by hul assessering betrokke was, is gebruik om die bruikbaarheid van die Vineland Adaptive Behavior Scales in 'n Suid-Afrikaanse konteks te evalueer. Die steekproefgroep was divers in terme van rasverskeidenheid en verteenwoordigend van drie van die tale wat algemeen in die gebied gebruik word en deelnemers was hoofsaaklik van 'n lae sosio-ekonomiese agtergrond. 'n Gekose deel van die steekproef, (n = 321) wat met behulp van die Vineland Adaptive Behavior Scales Tweede uitgawe (VABS II) geëvalueer is, is van naderby ondersoek. Toe die VABS II gemeet is teen die omvang van gestremdheid gemeet deur IK-telling en die kliniese diagnose van die sielkundige, is die VABS II as 'n nuttige en geldige instrument vir gebruik in mense tot en met die ouderdom van 22 gevind. Beduidende vloer-effekte vir volwassenes ouer as 22 (n = 96) is gevind. Met die gebruik van die rasionaal dat volwassenes, insluitende diegene met intellektuele gestremdheid, ʼn asimptoot bereik teen ouderdom 22, is ʼn aanbeveling gemaak dat die jonger volwasse normtabelle gebruik word waar die vloer-effekte nie merkbaar was nie. Daar is gevind dat dit 'n klinies-effektiewe oplossing is. Met die ondersoek van die nuut gepubliseerde derde uitgawe is dieselfde probleem gevind. Deur middel van kliniese itemanalise is die nuttige items geïdentifiseer en die items wat aanpassing benodig vir redes, wat beskryf is as taalkundig, kontekstueel of ontbrekend-aan-geleentheid-in-hierdie-konteks, gekategoriseer. Die toepaslikheid van geldige assessering van aanpassende funksionering, in 'n psigo-regskonteks, is geïllustreer deur gevalle-voorbeelde.
Description
Thesis (Ph.D)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Vineland Adaptive Behavior Scales -- South Africa, People with intellectual disabilities, Adaptibility (Psychology), Victims of sexual abuse, UCTD
Citation