Structural barriers to treatment for pregnant Coloured women abusing TIK in Cape Town: The experiences of healthcare providers

Date
2017-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: Despite interventions that aim to address the barriers to healthcare treatment for pregnant Coloured women abusing TIK in Cape Town, the rate of accessing substance abuse treatment and maternal care amongst this population remains dismally low. Recent literature has given attention to highlighting the structural barriers to treatment as experienced from the perspective of pregnant Coloured women; however, little, if any, research has been conducted on these barriers from the healthcare providers’ perspective. The present study thus aimed to identify the structural treatment barriers experienced by healthcare providers who treat pregnant Coloured women who abuse TIK. An exploratory qualitative design was utilised whereby 20 healthcare providers were identified through purposive sampling and subsequently interviewed. All participants are involved in the treatment of pregnant Coloured women who abuse TIK. Semi-structured interviews allowed for the documentation of healthcare providers’ experiences of the barriers that they encounter when treating Coloured pregnant women who abuse TIK. Thematic analysis was applied in order to generate and analyse themes that emerged from the data collected during the semistructured interviews. Various barriers were identified and were categorised as: overburdened and underresourced healthcare providers, the effect of the work place on healthcare providers’ home life, challenges with referral, factors hindering treatment that are outside the healthcare providers’ control, miscommunication, and lack of funding. Bronfenbrenner’s (1979) Ecological Systems Theory was used to conceptualise each theme on the five levels that constitute his theory. Each theme was discussed as a micro-, meso-, exo- or macro-system level barrier and was linked to current literature on healthcare providers’ experiences of barriers to treatment. Although barriers found within the present study are consistent with the barriers found in current literature, novel barriers found within the healthcare referral system have posed as a significant problem specifically regarding the treatment of pregnant Coloured women abusing TIK. Despite the incorporation of substance abuse treatment into various outpatient and primary healthcare facilities in Cape Town, which was aimed at addressing the fragmentation of substance abuse treatment and maternal services, a gap in this system for pregnant Coloured women abusing TIK endures. As Coloured pregnant women that abuse TIK are classified as high risk, outpatient and healthcare providers employed at primary healthcare facilities cannot provide treatment for these women. Healthcare providers are thus forced to refer pregnant Coloured women that abuse TIK to facilities that are equipped to treat high risk patients, such as hospitals, midwife obstetric units and day clinics. Since substance abuse treatment has not been integrated within these facilities, the problem of fragmented services has persisted for Coloured pregnant women that abuse TIK. There is thus a need to investigate how these structural barriers can be addressed in order to make possible access to effective treatment for Coloured pregnant women abusing TIK in Cape Town. Key Words: methamphetamine, tik, pregnancy, Coloured, structural barriers, healthcare
AFRIKAANS OPSOMMING: Ten spyte van verskeie pogings om die struikelblokke aan te spreek wat die swanger Kleurlingvroue met 'n geskiedenis van TIK misbruik, is die tempo van toeganglikheid tot verslawings behandeling en sorg geduurende swangerskap teleurstellend laag. Onlangse artikels het die struikelblokke uit die perspektief van die swanger vroue uitgelig. Ongelukkig is daar min tot geen navorsing uit die oogpunt van die gesondheidsverskaffers om die nodige strukture in plek te sit. Hierdie studie se doel is om die tekort aan strukture soos ondervind deur die gesondheidsverskaffers uit te lig met betrekking tot die behandeling van swanger Kleurlingvroue wat TIK misbruik. ‘n Ondersoekende kwaliteitstudie is gebruik om twintig deelnemers te identifiseer wat betrokke is by die behandeling van swanger vroue wat TIK misbruik. Semi-geskruktueerde onderhoude is gebruik om die ervare struikelblokke opteneem. Tematiese analise was toegepas om sodoende die nodige analitiese temas te genereer tydens semi-gestruktueerde onderhoude met die deelnemers. Vanuit genoemde onderhoude is verskeie struikelblokke geïdentifiseer, naamlik: oorbelaste gesondheidsverskaffers, en swak infrastruktuur tot die beskikking van die gesondheidswerkers; die negatiewe uitwerking van die werksplek op hulle huislike lewe; uitdagings ten opsigte van behandeling buite die gesondheidswerkers se beheer; die tekort aan befondsing en swak toegeligte kommunikasie. Bronfenbrenner (1979) se Ekologiese Stelsels Teorie was gebruik om elke tema wat die vyf vlakke van die teorie uitmaak, te konseptualiseer. Elke tema was bespreek binne ‘n interaktiewe narratief waar die mikro-, meso-, exo- en makro sisteem gekoppel was aan die huidige literatuur rondom gesondheidsverskaffers se ondervinding ten opsigte van struikelblokke wat sinvolle behandeling verhinder. Tydens die onderhoudproses was dit duidelik dat die gesondheidsverskaffers soortgelyke struikelblokke ondervind met die behandeling van pasiënte met ander gesondheidsprobleme soos HIV/Aids, tuberkulose anders dan TIK misbruik gedurende swangerskap. Ten spyte van die feit dat dwelmmisbruik behandeling by verskeie primêre gesondheidsfasiliteite ingesluit word, ondervind die gesondheidswerkers steeds struktuele struikelblokke, naamlik : die mobilisering van swanger kleurling vroue wat TIK misbruik om behandeling te ondergaan. ‘n Verdere bydrae is die tekort aan kundige personeel, ‘n tekort aan befondsing, asook ‘n tekort aan die nodige fasiliteite en infrastruktuur Hoewel soortgelyke struikelblokke binne die huidige studie gelyksoortig is aan die bestaande literatuur, het unieke struikelblokke hulself gemanifesteer. As gevolg van die tekort aan regeringsbefondsing aan fasiliteite in Kaapstad, is die behandeling vir dwelmmisbruik geinkorporeer in verskeie primêre gesonheidsorgfasiliteite. Die samesmelting van hierdie gesondheidsdienste het ‘n leemte veroorsaak in die behandeling van swanger vroue wat TIK misbruik. Genoemde vroue word as hoë risiko geklassifiseer en as gevolg hiervan, kan die gesondheidsverskaffers wat werk by primêre gesondheidsfasiliteite nie vir die vroue kan behandel nie. Swanger Kleurling vroue wat TIK misbruik is dus verwys na meer ingerigte fasiliteite wat die dienste vir hoërisiko pasiënte kan verskaf. Die gevolg hiervan is dat swanger kleurlingvroue wat TIK misbruik toegang moet kry tot fasiliteite wat wel hoë risiko pasiënte kan behandel, byvoorbeeld hospitale, vroedvrou verloskunde eenhede en dagklinieke. Alhoewel, dit is in hierdie gesondheidsfasiliteite waar dwelmmisbruik behandeling nie geintegreer is met die behandeling van swangerskappe nie. Dit veroorsaak ‘n fragmentasie in die behandeling van swanger kleurlingvroue wat TIK misbruik. Dit is baie duidelik dat hierdie struikelblokke, veroorsaak deur die fragmentasie, ondersoek moet word om sodoende effektiewe behandeling daar te stel vir swanger kleurlingvroue wat TIK misbruik in Kaapstad. Sleutelwoorde: Metamfetamien, TIK, swangerskap, Kleurling, strukturele struikelblokke, gesondheidsorg
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Substance abuse in pregnancy -- South Africa -- Cape Town, Tik, Methamphetamine abuse -- Treatment, Health care -- Barriers to -- South Africa -- Cape Town, UCTD
Citation