An investigation into passenger car drivers' preferences in loudness between dynamic and compressed musical recordings

Date
2017-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: New international broadcasting legislation and the implementation thereof by online platforms such as YouTube and online music retailers such as iTunes, are bringing an end to the over-compressed music that has become the norm over recent years. Whilst these new loudness standards are advancing recording quality by allowing for a wider dynamic range, it may also have unintended consequences with regard to audio levels that listeners are exposed to in certain listening environments. The hypothesis of this study was that recordings with a wide dynamic range might be listened to at damaging levels to compensate for the low end of the dynamic spectrum being masked by environmental noise. For example, when listening to music inside a moving passenger car. Experiments were performed to measure the level preferences of drivers in a passenger vehicle to ascertain whether music with a wider dynamic range is listened to at higher levels, compensating for the masked e ect at the lower end of the dynamic spectrum. If individuals are listening to dynamic music at a higher average level than compressed music, they are potentially at risk of hearing damage at the high end of the dynamic spectrum. The results re ect that listeners do not listen to more dynamic music at higher levels than compressed music and it was concluded that the new broadcast loudness standards can also be implemented on material intended for playback in less than optimum listening environments.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Nuwe internasionalewetgewing in televisie- en radio-uitsending en die implementering daarvan deur aanlyn platforms soos YouTube en aanlyn musiekhandelaars soos iTunes is besig om ’n einde te bring aan die dinamies-saamgepersde musiek wat die norm geword het oor die laaste dekade. Alhoewel hierdie nuwe luidheidstandaarde opname-kwaliteit bevoordeel deur ’n groter dinamiese reik toe te laat, mag dit ook onvoorsiene implikasies hê ten opsigte van die klankdrukvlakke waaraan luisteraars blootgestel word in sekere luisteromgewings. Die hipotese van hierdie studie was dat opnames met ’n wye dinamiese spektrum geluister mag word teen ’n hoë volume om te vergoed vir die onderste deel van die dinamiese spektrum wat gemasker word deur omgewingsgeraas soos as daar na musiek geluister word in ’n bewegende voertuig. Eksperimente is gedoen om die klankvlakvoorkeure van luisteraars in passasiersmotors te meet om te bepaal of musiek met ’n groter dinamiese reik teen hoër klankvlakke beluister word. As daar na meer dinamiese musiek geluister word teen hoër vlakke as saamgepersde musiek bestaan die gevaar dat gehoorskade veroorsaak kan word deur die boonste deel van die dinamiese spektrum. Daar is bevind dat luisteraars verkies om nie na meer dinamiese musiek teen hoër klankvlakke luister nie. Die gevolgtrekking is dat die nuwe uitsendingluidheidstandaarde ook aangewend kan word in die produksie van materiaal wat gemik is op nie-optimale terugluisteromgewings.
Description
Thesis (MMus)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Psychoacoustics, Broadcast data systems
Citation