The relationship between sprinting speed, explosive jumping and grip strength in school children from the Western Cape.

Date
2016-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : To ensure success for athletes at the highest level, it is of outmost importance to develop them to the best of their abilities. There is a wide range of laboratory and field-based tests to identify talent and help develop these biomotor abilities. The long term athlete development models can help coaches to develop children to the best of their sporting abilities at the correct tempo. A total of 550 children, 275 boys and 275 girls, took part voluntarily in the study. The study design was an observational study design. The different biomotor abilities of speed, power and strength were investigated with field-based testing equipment in children. The two primary findings in the current study were the correlation between SLJ and sprinting performance in children and also the correct phase when children should train the various biomotor abilities. The boys had significantly performed better than the girls in speed (p=0.01-0.05), SLJ (p=0.01-0.05) and handgrip strength (p=0.01-0.05). The results indicated a strong correlation (r=0.61-0.85) between SLJ (measuring power) and sprinting speeds at 2.5 m, 5 m, 10 m and 20 m for boys and girls. Furthermore, the results correspond well with the YPD model that proposes that a child’s speed, power and strength can be trained and developed over an extended period throughout childhood. Initially the LTAD model were the front runner the theory that children should systematically be trained throughout childhood, but according to this model there were only specific windows of opportunities at certain ages to train certain biomotor abilities.According to results found in this study the newer athlete development models, the models after the LTAD model, is more inline and this approach should be used in future to develop children to the best of their abilities to succeed in sport at the highest level. Coaches can use reliable field-based tests like SLJ to develop talent and discover new talent
AFRIKAANSE OPSOMMING : Om sukses van ʼn atleet op die hoogste vlak te verseker, is dit van kardinale belang dat die persoon tot die beste van sy vermoë ontwikkel word. Daar is ʼn groot verskeidenheid van laboratorium- en veld-gebaseerde toetse wat gedoen kan word om talent raak te sien en te ontwikkel. Die langtermyn atleet ontwikkelingsmodel help ʼn afrigter om ʼn kind teen die regte tempo al die verskillende vaardighede aan te leer. ʼn Totaal van 550 kinders, 275 seuns en 275 meisies, het vrywilliglik aan hierdie studie deel geneem. Die studieontwerp was ʼn waarnemings studie ontwerp. Die verskillende biomotoriese vaardighede van spoed, veerkrag en krag is ge-evalueer in kinders met die behulp van veld gebaseerde toetsinstrumente. Die twee primêre bevindings in hierdie studie was dat daar ʼn korrelasie is tussen staande verspring en naelloop prestasie in kinders en ook is bepaal wanneer sal die regte tyd wees om die verskillende biomotoriese vaardighede vir kinders aan te leer. Die seuns het statisties beduidend beter gevaar as die meisies in spoed (p=0.01-0.05), staande verspring (p=0.01-0.05) en in handgreep krag (p=0.01-0.05). Die resultate van die studie toon ʼn sterk korrelasie (r=0.61-0.85) tussen staande verspring (meet veerkrag) en spoedtye van 2.5 m, 5 m, 10 m en 20 m vir beide seuns en meisies. Verder is hierdie in ooreenstemming met, wat die YPD model voorstel, dat kinders se spoed, krag en sterkte regdeur hulle kinderjare geoefen en ontwikkel kan word. Oorspronklik het die LTAD model begin met die teorie dat kinders stelselmatig die verskillende biomotoriese vaardighede moet aanleer, maar volgens hierdie model was daar slegs spesifieke ouderdomme wanneer sekere vaardighede aangeleer kon word. Hierdie studie het bevind dat die nutter atleet ontwikkeling modelle, wat na die LTAD model ontwikkel is, meer in lyn is en die benadering wat gevolg moet word in die toekoms om kinders te help om te ontwikkel tot die beste van hulle vermoë om op die hoogste vlak in sport sukses te kan behaal. Afrigters kan gebruik maak van betroubare veld gebaseerde toetse soos die staandeverspring om talent te ontwikkel en nuwe talent te identifiseer.
Description
Thesis (M Sport Sc)--Stellenbosch University, 2016
Keywords
Biomotor abilities -- Strenth and conditioning, Standing long jump, Sprinting speed, Athlete development models, School children -- South Africa -- Western Cape, UCTD, Athletes -- Training of, Hand grip strength
Citation