Tradisie en vernuwing in die Afrikaanse verhalende prosa

dc.contributor.advisorOpperman, D. J.en_ZA
dc.contributor.authorDu Plessis, Johannes Christiaan Marthinus Daniëlen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:13Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:13Z
dc.date.issued1965-03
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 1965.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie hoofstuk is 'n inleiding tot die vasstelling van die eksperimentele en die vernuwende elemente in die Afrikaanse verhalende prosa. Dit wil 'n besinning wees oor die begrippe wat gewoonlik in 'n bespreking van di onder­ werp voorkom. Die betekenis van die begrip 11tradisie11 in die letterkunde is onvas en die gebruik verskil van kritikus tot kritikus. Afdeling A behandel die betekenisvariasies van di term in die kritiek. In afdeling B word die skrywer se verhouding tot die tradisie verduidelik. Hy vervul, soos in afdeling C uiteengesit, 'n middelaarsposisie tussen die tradisie en die kunswerk. Die aard van die kunswerk word in afdeling D beskryf. Vanwee die voortdurende verandering van die skrywer se werklikheidsbeeld, teweeggebring, soos in afdeling E getoon, deur generasiew,isseling, verskuiwing van die bewussynsinhoud en literere beinvloeding, word die kuns­ werk tematies, stilisties en struktureel aangepas.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: No abstract availableen_ZA
dc.description.versionMastersen_ZA
dc.format.extent210 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67693
dc.language.isoafaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectAfrikaans prose literature -- History and criticismen_ZA
dc.subjectAfrikaans literature -- History and criticismen_ZA
dc.subjectCharacters and characteristics in literatureen_ZA
dc.titleTradisie en vernuwing in die Afrikaanse verhalende prosaaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
duplessis_tradisie_1965.pdf
Size:
74.59 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download thesis