Die geskiedenis van sendingwerk deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder die Buysstam in Noord-Transvaal

dc.contributor.authorLombard, Johan Andriesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Theology. Department of Practical Theology & Missiology.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:22Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:22Z
dc.date.issued1977
dc.descriptionThesis (MTh)--Stellenbosch University, 1977.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Sowat 50 kilometer wes van Louis Trichardt, teen die suidelike hang van die Soutpansberg, lê Buysdorp. Die plek het 'n misleidende naam want tensy 'n mens 'n skool,'n poskantoor en 'n kerk 'n dorp noem, is daar geen sprake van 'n dorp nie. Buysdorp lê in die middel van 'n groat pleas mars, wat aan die Buysstam behoort. Die naam Buysstam kan ook misleidend wees aangesien almal wat op die plaas woon nie Buys genoem word nie. Die mense is wel almal familie van mekaar, maar van die 56 gesinne wat tans (1977) daar bly, dra net 29 die van Buys.1) Die ander vanne het met die loop van jare deur huwelike en buite-egtelike geboortes bygekom. Dear woon ook 'n groot groep swart arbeiders op die plaas.af_ZA
dc.format.extent204 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67987
dc.language.isoafaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectIndigenous peoples -- South Africaen_ZA
dc.titleDie geskiedenis van sendingwerk deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder die Buysstam in Noord-Transvaalaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
lombard_geskiedenis_1977.pdf
Size:
7.93 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis