HIV/AIDS workplace policy development and implementation in a selected sample of South African organisations
Date
2009-03
Authors
Laas, Anja
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The objective of this study was to determine the current situation regarding policy development and implementation in a selected sample of South African organisations. The researcher used the survey method to determine how many organisations do have HIV/AIDS workplace policies in place, and if not, why not. It was found that only a small percentage of respondents confirmed to not have an HIV/AIDS workplace policy at their respective workplaces. A reason for concern is that almost a quarter of the respondents were not sure whether their workplace had a policy or not. Larger organisations (> 500 employees) were more inclined to have polices and the highest percentage of organisations that have policies were from KwaZulu Natal, the province with the highest HIV/AIDS prevalence in the country.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om die huidige situasie rakende MIV/VIGS beleidsontwikkeling en implementering in „n gekose groep van Suid-Afrikaanse organisasies te ondersoek. Die navorser het „n opname gedoen om te bepaal hoeveel organisasies MIV/VIGS beleide het, en indien nie, hoekom nie. Daar is gevind dat slegs „n klein persentasie van respondente bevestig het dat hul onderskeie werkplekke nie „n MIV/VIGS beleid het nie. Daar is egter rede tot kommer rakende byna „n kwart van die respondente wie nie seker was of hul werkplek „n beleid het of nie. Groter organisasies (> 500 werknemers) was meer geneig om beleide te hê, en die hoogste persentasie van organisasies met beleide was van KwaZulu Natal, die provinsie met die hoogste voorkoms van MIV/VIGS in die land.

Description
Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--Stellenbosch University, 2009.
Keywords
HIV/AIDS, Workplace policy programme, Dissertations -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- Industrial psychology, Theses -- HIV/AIDS management