Creating synergy between sustainable transitions and assemblage urbanism

dc.contributor.advisorKhan, Firozen_ZA
dc.contributor.authorManuel, Warren Charlesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.en_ZA
dc.date.accessioned2017-02-20T06:39:10Z
dc.date.accessioned2017-03-29T12:14:29Z
dc.date.available2017-02-20T06:39:10Z
dc.date.available2017-03-29T12:14:29Z
dc.date.issued2017-03
dc.descriptionThesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2017.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: The primary aim of this research project is to contribute to an epistemological settlement within social theory, which is necessary if transdisciplinary research is to lead the transition to sustainability. This study begins with a review of the critical literature that interrogates the social structure underpinning the efficacy and ethics of knowledge production in the social sciences. It explores whether a cosmopolitan interpretation of conjectural, historical narratives removes the demeaning binaries that conventional sociology assigns to critical literature. A study of available literature is done to determine if the logical conclusion of the critical enquiry into the epistemology of sociology is the collapse of the deeply entrenched ‘primitive classification’ of the social science discipline. It is suggested that this establishes the primacy of the use of the transdisciplinary, classical political economy (CPE) analytical framework within social theory. The literature on the Cambridge CPE school is reviewed and it is concluded that the core of the transition to sustainability should be the embedding of the economy into society, the fair distribution of economic surpluses and the pursuit of human well-being. This study shows that operationalising this approach requires the exploration of heterodox economic growth theory, expanded sustainable development frameworks, alternative forms of urban governance and the exploration of the relationship between critical urban theory and assemblage urbanism. This study then reviews literature suggesting that the value of an assemblage urbanism perspective is that it allows the expansion of the methodical and analytical apparatus of critical urban theory. It is concluded that the appropriation of assemblage thinking into critical urban theory does not represent an alternative to the ontology of critical urban theory. Instead, this study reveals that the adoption of the Cambridge CPE perspective as an informant of critical urban theory allows a heterodox notion of critical thought to drive critical urban scholarship. It is suggested that the synchronisation of assemblage thinking and critical urban thinking is only possible by adopting a transdisciplinary approach. Finally, this study suggests that a provincialised perspective of significant aspects of urbanism in the Global South provides a sound base for conceptualising an African perspective of urbanism.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoel van hierdie navorsingsprojek is om ’n bydrae te lewer tot die vind van ’n epistemologiese skikking of vergelyk in die sosiale teorie indien transdissiplinêre navorsing die leiding met die transisie na volhoubaarheid wil neem. Die uitgangspunt van die studie is ’n oorsig oor die kritiese literatuur wat die sosiale struktuur ondersoek waarop effektiwiteit en etiek rakende kennisverwerwing in die sosiale wetenskappe gebou is. Die studie stel ook ondersoek in of die gebruik van veronderstelde historiese narratiewe wat aan die hand van kosmopolitiese perspektiewe geïnterpreteer word, die vernederende binêre opposisies, of tweedeligheid, wat tradisionele sosiologie met kritiese literatuur in verband bring, uit die weg ruim. ’n Studie van die beskikbare literatuur word gedoen om te bepaal of die logiese gevolgtrekking waartoe die kritiese ondersoek na die epistemologie van die sosiologie kom, op ’n verbrokkeling van die diep gewortelde ‘Primitiewe Klassifikasie’ binne die dissipline van die sosiale wetenskappe dui. Daar word aangevoer dat dit die voorrang vir die gebruik van die transdissiplinêre ontledingsraamwerk in die klassieke politiese ekonomie (KPE) bevestig. Die literatuur oor die Cambridge CPE school word ondersoek en die gevolgtrekking word gemaak dat die verankering van die ekonomie in die samelewing, die billike verspreiding van ekonomiese surplusse, en die nastrewing van menslike welstand die kern van die transisie na volhoubaarheid behoort te vorm. Die studie dui aan dat die operasionalisering van hierdie benadering die volgende vereis: die verkenning van die heterodokse ekonomiesegroeiteorie, uitgebreide volhoubare ontwikkelingsraamwerke, alternatiewe vorme van stedelike regeerpraktyk, en die verkenning van die verhouding tussen kritiese stedelike teorie en samevoegende verstedeliking. Die studie ondersoek literatuur wat beweer dat die waarde van ’n samevoegende verstedelikingsbenadering daarin lê dat dit vir die uitbreiding van die metodologiese en ontledingsapparaat in kritiese stedelike teorie voorsiening maak. Die gevolgtrekking is dat die gebruik van samevoegende denke in ’n kritiese stedelike teorie nie ’n alternatief daarstel vir die ontologie van kritiese stedelike teorie nie. Volgens hierdie studie bied die ontlening van die Cambridge CPE-perspektief, as toeligting by kritiese stedelike teorie, ’n meer heterodokse idee van kritiese denke-gedrewe stedelike wetenskaplikheid. Daar word geredeneer dat die sinchronisering van samevoegende denke en kritiese stedelike denke slegs moontlik is deur ’n transdissiplinêre benadering te volg. Laastens voer hierdie studie aan dat ’n geprovinsialiseerde perspektief op belangrike aspekte van verstedeliking in die sogenaamde globale suide ’n stewige grondslag vir die konsepsualisering van ’n Afrika-perspektief op verstedeliking bied.af_ZA
dc.format.extent135 pages : illustrations, mapsen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101153
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University, 2017.en_ZA
dc.rights.holderStellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectUrban dialectsen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.subjectPolitical economyen_ZA
dc.subjectSocial epistemologyen_ZA
dc.subjectAssemblage of thinkingen_ZA
dc.titleCreating synergy between sustainable transitions and assemblage urbanismen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
manuel_creating_2017.pdf
Size:
2.29 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Plain Text
Description: