A biomedically-enhanced body-subject? A critical analysis of the reconcilability of Maurice Merleau-Ponty’s ideas with current-day claims about biomedical enhancement
Date
2022-09
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This research project aims to reconcile Maurice Merleau-Ponty’s body-subject with current-day claims about biomedical enhancement. Arguably the biggest technological development of the 21st century, biomedical enhancement promises to re-engineer the body on multiple fronts, including interventions aimed at physical capacities, emotional dispositions and even life-extension. Of course, promises as such beckon an onslaught of opinions and debate from bio-ethicists and philosophers alike, meaning that there is no shortage of literature on the permissibility of the project. This being said, the ramifications that biomedical enhancements could have on our actual, lived experience have yet to be considered. This thesis aims to rectify this oversight by considering the impact that biomedical enhancements of the physical kind could have on Merleau-Ponty’s body-subject. Being a phenomenological theory that centres around the corporeal form, the body-subject becomes a catalyst for revealing the intricate nuances of human beings that will inevitably be impacted upon if physical enhancement interventions are pursued. Using the insights gained from Merleau-Ponty’s Phenomenology of Perception, this thesis argues that the enhancement enterprise as such should be embraced to protect the integrity of the body-subject. This follows from the importance Merleau-Ponty affords to the relationship between the body and the world, such that the two must remain in ‘balance’ for perception to occur normally. It is shown that this balance has already been compromised owing to the furious pace at which we continue to ‘enhance’ our environment – the resulting discordance between human evolution and environmental development has thus already problematized the body/world relationship. In order to correct this balance, this thesis argues in favour of (restrictively) enhancing the body-subject so that it is properly suited to the environment of the 21st century. This is accomplished via applications of the relevant enhancement intervention to the body-subject, in-depth analyses of the delicate relationship between the body and the world, the discordance between our own evolution and the development of the environment, and the argument that perception can be safe-guarded once again by embracing the restrictive enhancement enterprise.
AFRIKAANS OPSOMMING: Hierdie navorsing het ten doel om om Maurice Merleau-Ponty se idee van die liggaam-subjek te versoen met hedendaagse aansprake op biomediese verbetering (“enhancement”). Biomediese verbetering, wat deur baie beskou word as die mees beduidende tegnologiese ontwikkeling tot dusver in die 21ste eeu, hou die belofte in van ‘n manipulering van die menslike liggaam op talle fronte, insluitend intervensies wat gemik is op die mens se fisiese vermoëns, emosionele disposisies en selfs die drastiese verlenging van menslike lewe. Soos verwag kan word, stimuleer sodanige aansprake ‘n veelheid van menings en debatte in die geledere van sowel bio-etici en filosowe, met die implikasie dat daar geen tekort is aan literatuur oor die toelaatbaarheid van so ʼn projek nie. Terwyl laasgenoemde gesê kan word, moet die ramifikasies wat biomediese verbeteringe op ons aktuele, deurleefde ervaring kan hê, nog behoorlik oorweeg word. Hierdie tesis beoog om genoemde oorsig reg te stel deur die impak wat biomediese verbeterings van ʼn fisiese aard op Merleau-Ponty se liggaam-subjek sou kon hê, te ondersoek. Aangesien die liggaam-subjek die uitkoms is van ʼn fenomenologiese teorie wat wentel om die liggaam as vorm, word die liggaam-subjek ʼn katalisator vir die openbaring van komplekse nuanses van mense waarop onvermydelik geïmpakteer sal word indien fisiese verbeteringe probeer word. Met ʼn beroep op die insigte wat opgedoen is vanuit Merleau-Ponty se Phenomenology of Perception, argumenteer die outeur van hierdie tesis dat die verbetering-projek aanvaar moet word ten einde die integriteit van die liggaam-subjek te beskerm. Dit word afgelei van die belang wat Merleau-Ponty toeken aan die verhouding tussen liggaam en wêreld, ten einde daarvoor te sorg dat die twee “in balans” moet bly sodat persepsie normaal kan plaasvind. Dit word aangetoon that hierdie balans reeds gekompromitteer is vanweë die snelle pas waarteen ons besig is om ons omgewing the “verbeter”. Die gevolglike diskordansie tussen menslike evolusie en omgewingsontwikkeling het dus reeds die mens/wêreld verhouding geproblematiseer. Ten einde hierdie balans reg te stel, argumenteer hierdie tesis vir ‘n (beperkte) verbetering van die liggaam-subjek sodat dit behoorlik aangepas is by die omgewing van die 21ste eeu. Dit word bewerkstellig via die toepassings van tersaaklike verbetering-intervensies op die liggaam-subjek, diepte-analises van die delikate verhouding tussen die liggaam en die wêreld, die wanklankigheid tussen ons eie evolusie en die ontwikkeling van die omgewing en die argument dat persepsie beskerm kan word deur die omhelsing van ‘n beperkende verbeteringsoefening.

Description
Thesis (MPhil) -- Stellenbosch University, 2022.
Keywords
Merleau-Ponty, Maurice -- 1908-1961, Phenomenology, Biomedical enhancement, Perception (Philosophy), Technology -- Philosophy, Technology -- Moral and ethical aspects, UCTD