Die salarisgeskiedenis van die Kleurling-onderwysers in die openbare skole in Kaapland, 1910-1955, met verwysing ook na ander diensvoorwaardes as salarisse

dc.contributor.authorBarnard, Jacobus Petrus Johannesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Education. Department of Education Policy.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:11Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:11Z
dc.date.issued1961
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1961.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die taak om oor die vroegste salariëring van Kleurling- onderwysers in Kaapland te skrywe, word om verskeie onvermydelike redes bemoeilik. So is bv. die oorsaak vir die afwesigheid. van volledige en afsonderlike statistieke vir nie-blanke onderwys vir 'n lang tydperk moontlik te vinde in ons land se geskiedenis, en wel in 0rdonnansie No.50 van 1828, toe die spesiale Hottentotwette van die jare 1809 - 1819 herroep is en "Hottentots and other free persons of colour'' gelyk gestel is met die blanke koloniste. Vanaf daardie oomblik het wetgewing beslis "colour blind" geword, maar hoewel die wette dan kleurblind was, het ons die bewyse dat dit in die onderwyspraktyk glad nie geheel en al só was nie. Verder is die Kleurling as 'n aparte rassegroep in wording vir 'n lang tyd nie erken nie en toe die Kleurlinge reeds as 'n ras op- sy eie beskou is, het hulle geringe getalle dit nie in die oë van die land se administrasie geregverdig om met die Kleurling as 'n aparte groep rekening te hou nie.. Hulle is eenvoudig saam met die naturelle as "Gekleurd" geklassifiseer.af_ZA
dc.format.extent211 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67616
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectTeachers -- Salaries, etcen_ZA
dc.subjectTeachers -- Pensionsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Educationen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie salarisgeskiedenis van die Kleurling-onderwysers in die openbare skole in Kaapland, 1910-1955, met verwysing ook na ander diensvoorwaardes as salarisseaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
barnard_salarisgeskiedenis_1961.pdf
Size:
10.6 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis