Die Nama van Gibeon : 'n etnografiese studie met besondere verwysing na sosiaal-ekonomiese aspekte
Date
1976
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel met die onderhawige studie is in ooreenstemming
met die breë benadering daarvan, naamlik 'n etnografiese studie
van die huidige lewenspatroon van die Nama van die Gibeongebied.
Genoemde doelstelling is onses insiens belangrik omdat
die bestaande literatuur oor die Nama, met die moontlike uitsondering van die werke van Koernlé en Schapera, deur 'n sterk
historiese inslag gekenmerk word. Die kontemporêre lewenspatroon
van hierdie mense lê gevolglik wetenskaplik-gesproke
grootliks "onontgin".
Die vernaamste nadeel van genoemde holistiese benadering wat in hierdie studie gevolg word, is die swak teoretiese verandering van data.
Description
Proefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1976.
Keywords
Nama (African people) -- Economic conditions, Nama (African people) -- Social life and customs, Nama (African people) -- Politics and government, Nama (African people) -- Mythology, Namaqualand (South Africa) -- Social conditions, Namaqualand (South Africa) -- Economic conditions, Dissertations -- Anthropology, UCTD