Eienskappe van betroubare wetenskaplike inligting

Date
2002
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS
Abstract
In die lig van die onlangse kontroversiële berigte en uitsprake in Suid-Afrika oor die MI-virus en die aansprake oor die wetenskaplike “bewyse” van die oorsake, kan dit baat om opnuut te kyk na maniere waarop die kwalitiet van wetenskaplike kennis beoordeel kan word.
Description
CITATION: Reinecke, A. J. 2002. Eienskappe van betroubare wetenskaplike inligting. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 21,(2):a226, doi:10.4102/satnt.v21i2.226.
The original publication is available at https://journals.satnt.aosis.co.za
Keywords
Citation
Reinecke, A. J. 2002. Eienskappe van betroubare wetenskaplike inligting. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, 21,(2):a226, doi:10.4102/satnt.v21i2.226.