The housing development NGOs offering housing education and training programmes in South Africa

dc.contributor.authorLombard, Winnieen_ZA
dc.contributor.authorVan Wyk, Riaen_ZA
dc.date.accessioned2013-01-23T11:47:17Z
dc.date.available2013-01-23T11:47:17Z
dc.date.issued2001
dc.descriptionCITATION: Lombard, W. & Van Wyk, R. 2001. The housing development NGOs offering housing education and training programmes in South Africa. Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, 29(1).
dc.description.abstractDie artikel beskryf nie-regeringsorganisasies wat behuisingsopleidingskursusse in Suid-Afrika aanbied. Dit argumenteer ook dat Verbruikerswetenskaplikes 'n rol in hierdie verband het om te speel. Volhoubare behuisingsonwikkeling behels die fisiese lewering van huise, sowel as die ontwikkeling van die kapasiteit van gemeenskappe, die uitbreiding van geleenthede vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling en die daarstelling of versterking van gemeenskapsorganisasies. 'n Twee-stap steekproefproses is gebruik om die relevante nie-regeringsorganisasies te identifiseer. Fokusonderhoude is as navorsingstegniek gebruik om 'n kwalitatiewe beskrywende studie van die relevante nie-regeringsorganisasies te doen. Slegs elf nie-regeringsorganisasies is in Suid-Afrika gevind wat gestruktureerde behuisingsopleiding verskaf as deel van hul behuisingsprojekte. Hierdie organisasies is ongelyk versprei in die verskillende provinsies van Suid-Afrika en is meestal slegs in stedelike gebiede werksaam. Al elf die nie-regeringsorganisasies bied behuisingsopleiding sowel as gemeenskapsorganisasieontwikkelingsprogramme vir gemeenskappe aan. Slegs vier van die organisasies bied behuisingsopleiding vir gemeenskapsbehuisingsadviseurs aan, wat weer geleenthede vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling aan die gemeenskap bied. Om te verseker dat behuisingsontwikkeling in gemeenskappe volhoubaar is, behoort meer geleenthede vir plaaslike ekonomiese ontwikkeling by projekte ingesluit te word.
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent9 pages
dc.identifier.citationLombard, W. & Van Wyk, R. 2001. The housing development NGOs offering housing education and training programmes in South Africa. Journal of Family Ecology and Consumer Sciences, 29(1).
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/74078
dc.language.isoen
dc.publisherSouth African Association of Family Ecology and Consumer Sciences
dc.rights.holderAuthors retain copyright
dc.titleThe housing development NGOs offering housing education and training programmes in South Africaen_ZA
dc.typeArticle
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
lombard_housing_2001.pdf
Size:
89.5 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
Collections