'n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die direkte vertaling en die Afrikaanse Standaard Vertaling van die Nuwe Testament

dc.contributor.authorDu Toit, Philip La G.en_ZA
dc.date.accessioned2017-07-17T10:22:51Z
dc.date.available2017-07-17T10:22:51Z
dc.date.issued2016-09-05
dc.descriptionCITATION: Du Toit, P. La G. 2016. 'n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die direkte vertaling en die Afrikaanse Standaard vertaling van die Nuwe Testament. LitNet Akademies, 13(3):457-478.
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.litnet.co.za
dc.description.abstractBeide die Afrikaanse Standaard Vertaling en die Nuwe Testament en Psalms: ’n Direkte Vertaling is direkte vertalings van die Nuwe Testament wat in 2014 verskyn het. In hierdie artikel word die vertaalfilosofie van hierdie twee vertalings beoordeel aan die hand van die wyse waarop σάρξ, σαρκικός en σάρκινος vertaal is. Die beoordeling word eerstens gedoen deur die vertalings van hierdie lekseme te vergelyk met ander vertalings wat met soortgelyke en ander vertalingsfilosofieë werk. Tweedens word gefokus op die teologiese kontekste van die gedeeltes waar die betrokke twee Afrikaanse Bybelvertalings σάρξ met “sondige aard” of “sondige natuur” vertaal. Die gevolgtrekking waartoe gekom word, is dat die vertaling “sondige aard” of “sondige natuur”, wat slegs op die vlak van die antropologie lê, die heilshistoriese en eskatologiese konnotasies wat aan σάρξ verbonde is, verlore laat gaan. Die aanbeveling word gedoen dat direkte vertalings σάρξ eerder op hierdie plekke met “vlees” moet vertaal sodat die leser self vanuit die konteks kan aflei waarop σάρξ dui.en_ZA
dc.description.urihttp://www.litnet.co.za/n-beoordeling-van-die-vertaling-van-vlees-die-direkte-vertaling-en-die-afrikaanse-standaard-vertaling-van-die-nuwe-testament/
dc.description.versionPublisher's version
dc.format.extent22 pages
dc.identifier.citationDu Toit, P. La G. 2016. 'n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die direkte vertaling en die Afrikaanse Standaard Vertaling van die Nuwe Testament. LitNet Akademies, 13(3):457-478.
dc.identifier.issn1995-5928 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/101980
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherLitNet
dc.rights.holderAuthor retains copyright
dc.subjectBible -- Translatingen_ZA
dc.subjectIdentification (Religion) -- Biblical teachingen_ZA
dc.title'n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die direkte vertaling en die Afrikaanse Standaard Vertaling van die Nuwe Testamentaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dutoit_beoordeling_2016.pdf
Size:
795.87 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: