On facing the God-question in a pastoral theology of compassion : from imperialistic omni-categories to theopaschitic pathos-categories

Louw, Daniel J. (2015)

CITATION: Louw, D. J. 2015. On facing the God-question in a pastoral theology of compassion : from imperialistic omni-categories to theopaschitic pathos-categories. In die Skriflig/In Luce Verbi, 49(1):1-15, doi:10.4102/ids.v49i1.1996.

The original publication is available at http://www.indieskriflig.org.za

Publication of this article was funded by the Stellenbosch University Open Access Fund.

Article

Many scholars in the 20th century warned against static, ontological and metaphysicalschemata of interpretation, stemming from Hellenistic thinking with its impact on God images in Christian reflection. Against the background of new spiritual and philosophica lphenomena like apatheism and anatheism, the question regarding the appropriateness o fexisting categories for God within the framework of pastoral theology surfaces. A paradigm shift from omni-categories to pathos-categories is proposed in order to deal with issues like human suffering, dignity and justice. In this regard, theopaschitic theology can play adecisive role in the reframing of existing static God-images stemming predominantly from the Roman-Greco world. The notion of a ‘sustainable God’ is introduced in order to reframe God’s compassionate presence (ta splanchna) in terms of a continuum of infinitive interventions (infiniscience and the pneumatology of to-be-with).

Navorsers het telkemale in die twintigste eeu teen die impak van statiese, ontologiese en metafisiese skemas van interpretasie gewaarsku. Teïstiese denke is grootliks deur Hellenistiese denkkategorieë bepaal. Teen die agtergrond van nuwe filosofiese verskynsels soos apateïsme en anateïsme en die invloed daarvan op die verskillende vorms van spiritualiteitsdenke, duik die vraag op na die toepaslikheid en relevansie van bestaande, geykte denkkategorië vir die Christelike verstaan van God. Die vraagstuk van lyding, menswaardigheid en geregtigheid stel nuwe eise aan ’n pastorale teologie wat met kontekstuele lewensvraagstukke erns maak. In die lig hiervan word ’n paradigmaskuif in teologisering, vanaf omni-kategorieë na patos-kategorieë voorgestel. Dit word beredeneer dat ’n teopasgitiese teologie ’n belangrike bydrae kan lewer om statiese Godskonsepte, wat grootliks vanuit die Romeinse en Griekse denkwêreld gekom het, in die rigting van ’n meer dinamiese Godsverstaan te skuif. Die gedagte van die ‘volhoubaarheid van God’ word aan ’n nuwe verstaan van die medelye van God (ta splanchna) verbind. Vandaar die voorstel vir ’n paradigmaskuif vanaf almag en alwetendheid na ’n patosvolle, infinitiewe omgee-identifikasie (die pneumatologiese volhoubaarheid van daar-wees-vir).

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/99871
This item appears in the following collections: