Namakwaland :'n sosiologiese studie van 'n geisoleerde gemeenskap

Date
1942-06
Authors
Kotze, P. W. De Villiers
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was hoofsaaklik om 'n volledige opname te maak van alle fases van die gemeenskaslewe in die verafgeleë en geïsoleerde distrik van Namakwaland. Gegewens oor die gemeenskap is sover moontlik kwantitatief ingesamel en dit is aangevul deur objektiewe waarnemings en ondervindinge van die skrywer en van ou inwoners in die distrik wat geod bekend is met die Namakwalandse samelewing. Dit is deurgaans gevind dat die gebore Namakwalander 'n besonder goeie verteller is, veral as hy toegelaat word om oor homself en sy eie moeilikhede en lewensgebruike te gesels. Deur hierdie vertellinge kon waardevolle data saamgestel word. Die vernaamste bron waaruit gegewens oor die samelewing verkry is, was die familie in die gemeenskap self en besonderhede oor die familielewe is ingesamel deur middel van 'n opmetingskedule.
ENGLISH ABSTRACT: Not available
Description
Keywords
Namakwaland (South Africa) -- Social cnditions, Namakwaland (South Africa) -- History
Citation