Lewe-in-werk : outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek

Date
2008-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die artikel handel oor die populêre vraag rakende die konsep van betekenis in die kunsmusiek, meer spesifiek die musiek van die Suid-Afrikaanse komponis Arnold van Wyk (1916-1983). Tydens ’n onderhoud met die komponis in 1982 het hy aanduidings gegee ten opsigte van die skeppingsproses van sy klavierwerk, Nagmusiek (wat geskryf is in 1945-1958). Onlangse insae in sketse en briewe wat betrekking het op hierdie en ander werke het nie alleen die komponis se mededelings bevestig nie, maar ook dit onthul wat gesien kan word as aanduidings van die outobiografiese aard van die musiek. Daar kan geargumenteer word dat die komponis bepaalde aspekte van sy innerlike self en sy lewenstyl teruggehou het, om slegs deur middel van sy musiek tot uitdrukking te bring.
ENGLISH ABSTRACT: The essay deals with the popular question regarding meaning in the art of music, in particular in the music of the South African composer Arnold van Wyk (1916-1983). In an interview with the composer in 1982 he gave indications concerning the creative process of his piano work, Night Music (composed 1945-1958). Recent insight into sketches and letters relating to this and other works not only confirmed the composer’s communications but also revealed what can be seen as indications of an autobiographical nature of the music. It can be argued that the composer reserved aspects of his inner self and his life-style to be expressed only through his music.
Description
CITATION: Grove, I. 2008. Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 48(1):1-12.
The original publication is available at http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_issuetoc&pid=0041-475120080001&lng=en&nrm=iso
Keywords
Citation
Grove, I. 2008. Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 48(1):1-12.