Oil, power, and global hegemony

Date
2015-04
Authors
Morris, Katherine-Anne
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study explores the impact of primary energy on the measurement of state power and hegemony. Through an examination of British and American hegemonies, the role of coal, oil and petroleum on the hegemonic cycle is assessed, and the argument is presented for the inclusion of energy as a primary element underpinning the state power base. Utilising the Hegemonic Stability Theory approach to the study of global hegemony, a framework for the assessment of the role of energy on international hegemony is constructed. The Hegemonic Stability Theory approach employed in this study is augmented through the incorporation of several complimentary theoretical approaches, in order to improve the theory’s applicability to multiple cases. Through an examination of the economic, financial, and military/naval ‘pillars’ of the respective hegemonic powers, the study determines that energy has had a marked impact on both British and American hegemonies. Technological developments, notably the steam engine, and the subsequent conversion of the Royal Navy, the cornerstone of British hegemony, from sail to steam, made coal vital to the British Empire. In contrast, the use of oil and petroleum during the United States hegemonic reign indicate that access to oil and petroleum not only benefitted the United States material power base, but has become vital to sustaining American hegemony. This study makes a plausible case for the inclusion of energy as a factor in the assessment of state power, and draws attention to the importance of ensuring energy security and maintaining technological leads.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek die impak wat grond-energie het as maatstaf op staatsmag en hegemonie. Na afleiding van ‘n gevalle studie van beide Britse en Amerikaanse hegemonies - die rol wat steenkool, olie en petroleum speel op die hegemoniese siklus – stel hierdie navorsingstuk voor dat grond-energie ingesluit moet word as ‘n kriterium van hoe staatsmag gemeet word. Hierdie tesis wend Hegemoniese Stabiliteitsteorie aan om internasionale hegemonie te ondersoek. ‘n Raamwerk om die belang van energie te meet in internasionale hegemonie word opgestel. Die Hegemoniese Stabiliteitsteorie aanslag word aangepas deur verskeie komplimentêre teoretiese benaderings te inkorporeer en sodoende die teorie meer toepaslik te maak op verskeie gevallestudies. Deur die ekonomiese, finansiële en militêle/vloot ‘pilare’ van die onderskeie hegemoniese magte te ondersoek, bevind hierdie verhandeling dat energie ‘n bepalende invloed gehad het op beide Britse en Amerikaanse hegemonies. Tegnologiese ontwikkelings, mees opmerklik die stoomenjin en die gevolglike oorgang van die Koninklike Vloot (die hoeksteun van Britse hegemonie) van seil- na stoomenjins, was die gevolg dat steenkool van uiterse belang geword het vir die Britse Ryk. In kontras word aangedui dat die gebruik van en toegang tot olie en petroleum tydens die hegemoniese bewind van die Verenigde State van Amerika nie net die materiële magsbasis bevoordeel het nie, maar asook bepalend geword het om Amerikaanse hegemonie te handhaaf. Hierdie verhandeling maak die aanneemlike voorstelling dat energie ingesluit moet word as ‘n faktor om staatsmag te meet, en dui die belang daarvan aan om tegnologiese vooruitgang te onderhou en sodoende energie sekuriteit te verseker.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Hegemony -- United States, Hegemony -- Great Britain, Petroleum industry and trade -- Great Britain, Petroleum industry and trade -- United States, United States -- Foreign relations, Great Britain -- Foreign relations, Energy policy -- United States, Energy policy -- Great Britain, UCTD
Citation