An engineering approach to an integrated value proposition design framework

Date
2015-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Numerous problems with product quality and time-to-market launches can be traced back to the management of the product lifecycle. This research assignment provides insight into how an integrated value proposition design framework can address these issues by shifting the focus of product lifecycle management from being product-centric to being customer-centric. This framework combines tools, methods and processes from a variety of disciplines such as Systems Engineering, Marketing, Project Management, and Financial Management. The application of the framework during the product lifecycle management process is that of a planning and communication tool to ensure integration between multifunctional teams to increase customer value proposition quality and decrease product time to market. This research assignment was implemented in a new product development case study within a leading Telecommunications company in South Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die bestuur van ‘n produk se lewensiklus veroorsaak verskeie probleme wat gepaard gaan met die kwaliteit van produkte en die verlengde tydperk wat dit neem om produkte aan die mark bekend te stel. Hierdie navorsingswerk verduidelik hoe die geïntegreerde waarde-stelling raamwerk die probleme met betrekking tot die bestuur van produkte se lewensiklusse aanspreek. Die raamwerk verskuif die fokus van die bestuur van ‘n produk se lewensiklus, wat produk-gesentreerd is, na ‘n kliënt-gesentreerde fokus. Die raamwerk maak gebruik van tegnieke, metodes en prosesse verkry uit die dissiplines van Sisteem Ingenieurswese, Bemarking, Projek bestuur en Finansiële bestuur. Die toepassing van die raamwerk verbeter die bestuur van ‘n produk se lewensiklus deur beplanning en kommunikasie te fassiliteer tussen multi-funksionele spanne. Genoemde raamwerk bevorder die samewerking tussen multi-funksionele spanne, verbeter die waarde-stellings aan kliënte, verhoog die kwaliteit van produkte en verkort die tydperk van produk bekendstelling aan die mark. Bogenoemde navorsingswerk is geïmplementeer in ‘n vooraanstaande Telekommunikasie maatskapy in Suid-Afrika, op ‘n nuwe produkontwikkeling gevallestudie.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Customer segmentation, Refined Kano's model, Blue Ocean strategy, Quality function deployment, Bass model, Customer lifetime value, Goodwill firm value, UCTD
Citation