MBA-navorsingsprojek: vanggat of voordeel
(2013-10)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Is dit steeds nodig om ’n navorsingsprojek as deel van die MBA te doen? Dr John Morrison, ’n dosent in Navorsingsmetodologie en senior navorser by die USB, bekyk dit van nader.