Vra die skare vir oplossings
(2013-04)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Crowdsourcing, wat ook fansourcing, crowdcasting of mass collaboration genoem word, maak gebruik van die gemeenskaplike intelligensie van ’n klomp mense om met ’n idee of oplossing vorendag te kom – dikwels gratis of teen ’n fraksie van die koste wat diensverskaffers vra. Wikipedia en Idols is bekende voorbeelde van verkryging uit die skare. Maar wat kan dit vir jou onderneming doen?