Die twee rompe van 'n katamaran
(2011-10)
Article
AFRIKAANSE OPSOMMING: Dr George Lindeque het tien jaar gelede na die katamaran-parallel verwys. Hy het voorspel dat die USB en USB-BO se gesamentlike opleidingsmodel mettertyd die doeltreffendheid van hierdie tweerompvaartuig sou bereik. MARIÉKE VAN ROOYEN het die eerste dekade van USB-BO se bestaan gaan verken en die parallelle gevind.