Vooruitskatting maak onsekerheid minder

Date
2014-04
Authors
Leuvennink, Jaco
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die finansiële wêreld verwag dat ekonomiese vooruitskatters hulle veilig moet hou. Hoewel ekonomiese vooruitskatting nooit ’n juiste wetenskap sal wees nie, is dit nuttig vir besluitnemers, ontleders en gewone mense om die wêreld waarin ons leef beter te verstaan. Maar wat van daardie veranderlikes wat vooruitskatters nie raaksien nie? Jaco Leuvennink het met twee kenners gesels.
Description
Keywords
Vooruitskatting
Citation