Perceptions of HIV/AIDS and HIV-related activities among school-going learners : where do we currently stand

Date
2014-12
Authors
Mukenge, Kapena
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study explored the HIV-related perceptions of school going learners’ (aged between 15 and 18) at a high school in the Western Cape with the objective of identifying possible factors that could improve current HIV-related programs and activities at the school. An explorative cross-sectional design using a structured questionnaire was used to obtain the responses from participants. The findings revealed that most participants had relatively high HIV-related knowledge levels. However, when asked about the ‘window period’, many of the respondents were unsure what was meant by this term. Participants had overall optimistic beliefs around condom use. Yet, many believed their peers do not make use of condoms when engaging in sexual activities. This warrants further investigation. Based on the general positive findings on their beliefs around condom availability in school, it is suggested that condoms should be made available at the school. Participants also had positive intentions toward encouraging their friends to use condoms as well using condoms themselves should they have sex. Respondents’ perceived effectiveness of the sex education and HIV awareness programme at the school were generally encouraging. It is recommended that the current school programme to be expanded to include younger learners.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het die MIV-verwante persepsies van skoolgaande leerders (tussen die ouderdom van 15 en 18) aan ‘n hoër skool in die Wes-Kaap ondersoek met die doel om moontlike faktore te identifiseer wat huidige MIV-verwante programmeme en aktiwiteite by die skool sou kon verbeter. ‘n Ondersoekende kwantitatiewe deursnee-ontwerp, waar van ‘n gestruktureerde vraelys gebruik gemaak is, is ingespan om die reaksies van deelnemers te verkry. Die bevindinge het getoon dat die meerderheid deelnemers oor relatief hoë MIV-verwante kennisvlakke beskik het. Maar, toe hulle oor die ‘vensterperiode’ uitgevra is, het talle van die respondente laat blyk dat hulle onseker was oor wat met dié term bedoel word. Oor die algemeen het hulle optimistiese opvattinge rondom kondoomgebruik gehad. Tog was talle van hulle die mening toegedaan dat hulle maats (portiergroep) nie van kondome gebruik maak wanneer hulle seksueel verkeer nie. Dié feit regverdig nadere ondersoek. Gerig op die algemeen positiewe bevindinge oor hulle opvattinge rondom kondoom-beskikbaarheid in skole, word aan die hand gedoen dat kondome by skole beskikbaar gestel behoort te word. Deelnemers het ook ‘n positiewe ingesteldheid getoon dat hulle hul vriende sou aanmoedig om kondome te gebruik en dat hulle dieselfde optrede sou volg indien hulle seks beoefen. Die persepsie van respondente oor die doeltreffendheid van seksopvoeding- en MIV-bewusmakingsprogrammeme by die skool was oor die algemeen heel bemoedigend. Daar word aanbeveel dat die huidige skoolprogramme uitgebrei word om ook jonger leerders in te sluit.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
UCTD, HIV infections -- Prevention -- Study and teaching -- South Africa -- Western Cape, AIDS (Disease) -- Prevention -- Study and teaching -- South Africa -- Western Cape, High school students -- Sexual behavior -- South Africa -- Western Cape, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management
Citation