Advancing the constitutional goal of social justice through a teleological interpretation of key concepts in the environmental rights in section 24

Date
2014-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The protection and conservation of the environment is essential for the continued existence of humankind, particularly in light of the challenges of climate change and environmental degradation. Along with these environmental concerns, South Africa faces challenges of poverty and inequality which can exacerbate environmental degradation. It is also often the poor who bear the brunt of the impacts of pollution and environmental degradation. Any effective approach to environmental protection must be mindful of the need for poverty alleviation, while any socio-economic development must bear in mind the absolute necessity of the environment for the existence of humankind. Section 24(a) of the Constitution provides for the right to an environment not harmful to health or well-being, while environmental protection is included in section 24(b). A handful of cases have dealt with this right, but its meaning has not been developed or sufficiently defined. This thesis looks at the interpretation of the key concepts of “environment”, “health or well-being”, and “sustainable development” in section 24. This is done through a teleological interpretation of the right which is mindful of the role of the interdependence of rights, and the context of the Bill of Rights and the Constitution as a whole. In light of the transformative goals of the Constitution it is important that section 24 is construed with due regard to the influences and challenges of socio-economic concerns such as poverty, unemployment and inequality. This thesis argues that the environmental right in section 24 can and should be interpreted to advance the needs of the poor and improve their quality of life alongside the protection of the natural environment.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die beskerming en bewaring van die omgewing is essensieël vir die voortbestaan van die mensdom, veral as dit beskou word in die lig van die uitdagings van klimaatsverandering en die agteruitgang van die omgewing. Saam met hierdie bekommernisse oor die omgewing, het Suid Afrika ook uitdagings van armoede en ongelykheid wat die agteruitgang van die omgewing kan vererger. Dit is ook gewoonlik die armes wat die skok van die impak van die besoedeling en omgewingsagteruitgang moet dra. ‘n Effektiewe benadering tot omgewingsbewaring moet die behoefte aan armoedeverligting in ag neem, terwyl enige sosio-ekonomiese ontwikkeling weer die absolute noodsaaklikheid van die omgewing vir die menslike voortbestaan in gedagte moet hou. Artikel 24(a) van die Grondwet voorsien vir die reg tot ‘n omgewing wat nie skadelik is vir die gesondheid of welstand van mense nie en artikel 24(b) maak weer voorsiening vir die beskerming van die omgewing. ‘n Handjievol sake het die reg behandel, maar die betekenis daarvan is nog nie ontwikkel of voldoende gedefinieer nie. Die tesis kyk na die interpretasie van die kernbeginsels “omgewing”, “gesondheid of welstand” en “volhoubare ontwikkeling” in artikel 24. Dit word gedoen deur ‘n teleologiese interpretasie van die reg, wat die interafhanklikheid van regte en die konteks van die Handves van Menseregte in die Grondwet as geheel, in gedagte hou. In die lig van die transformatiewe doelwitte van die Grondwet, is dit belangrik dat artikel 24 gekonstrueer word met inagneming van die invloede en uitdagings van sosio-ekonomiese kwelpunte soos armoede, werkloosheid en ongelykheid. Hierdie tesis argumenteer dat die omgewingsreg in artikel 24 tot voordeel van die behoeftes van die armes en tot die verbetering van hulle lewenskwaliteit, saam met die beskerming van die omgewing, geïnterpreteer moet word.
Description
Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Environmental law, Environmental protection, Poor -- South Africa -- Civil rights, Sustainable development, South Africa. Constitution of the Republic of South Africa, 1996, Environmental degradation, UCTD
Citation