ITEM VIEW

Gender-ambivalensie : aspekte van beliggaming, performatiwiteit en ondermyning in Ek stamel ek sterwe van Eben Venter

dc.contributor.advisorFoster, P. H.en_ZA
dc.contributor.authorHaupt, Marliesen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2014-04-16T17:31:35Z
dc.date.available2014-04-16T17:31:35Z
dc.date.issued2014-04en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/86680
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 2014.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: In this thesis the potential of Eben Venter’s novel Ek stamel ek sterwe (1996) as a subversive text is investigated. The primary goal is to illustrate how Eben Venter depicts the stigmatisation of homosexuality, aids and death, but more specifically the death of a homosexual individual who has aids, in society. The secondary goal is to investigate the ways in which Venter depicts the impact that the heteronormative ideal has on homosexual individuals by means of the regulation of norms. Judith Butler’s theorisation of sex, gender, identity and performativity is used as a lens with which Ek stamel ek sterwe is read. The finding is that Ek stamel ek sterwe is a novel with subversive potential and the implications that this has is discussed.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis word die potensiaal van Eben Venter se roman Ek stamel ek sterwe (1996) as ’n ondermynende teks ondersoek met as primêre doel om die wyse na te gaan waarop Eben Venter die stigmatisering van homoseksualiteit, vigs en die dood, maar ook spesifiek die dood van ’n homoseksuele individu en ’n vigslyer, in die samelewing uitbeeld. Die sekondêre doel is om ondersoek in te stel na die maniere waarop Venter met die roman die impak van die heteronormatiewe ideaal se regulering van norme op veral homoseksuele individue uitwys. Judith Butler se teoretisering oor geslag, gender, identiteit en performatiwiteit, sowel as die ondermyning van heteronormatiewe norme, word as lens gebruik waarmee Ek stamel ek sterwe gelees kan word. Daar word uiteindelik tot die gevolgtrekking gekom dat Ek stamel ek sterwe wel as ’n ondermynende teks beskou kan word en die implikasies hiervan word bespreek.af_ZA
dc.format.extent173 p.
dc.language.isoaf
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.subjectVenter, Eben -- Criticism and interpretationen_ZA
dc.subjectVenter, Eben -- Ek stamel ek sterween_ZA
dc.subjectGender identity in literatureen_ZA
dc.subjectHomosexuality in literatureen
dc.subjectDissertations -- Afrikaans literatureen_ZA
dc.subjectTheses -- Afrikaans literatureen_ZA
dc.subjectUCTD
dc.titleGender-ambivalensie : aspekte van beliggaming, performatiwiteit en ondermyning in Ek stamel ek sterwe van Eben Venteraf_ZA
dc.typeThesis
dc.rights.holderStellenbosch University


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW