The power of power : regime dynamics and the Southern African power pool

Date
2013-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Electricity is the key to economic growth and numerous aspects of human development. Africa’s installed generation capacity is dire, alongside it being the biggest funding backlog the power sector. There is however hope with the projection that to date, only 7% of this power potential has been harnessed. The increased acknowledgement of the importance of electricity for states to improve along with the knowledge that the capacity is there, has driven states within Southern Africa, to engage in increased and committed cooperation with one another. Within the greater vision of regional integration of the Regional Economic Communities (RECs) in Africa, energy was one of the first formal cooperative arrangements of the Southern African Development Community (SADC), which is the region this study will be focusing on. The form of electricity cooperation adopted was that of the Southern African Power Pool (SAPP), which is geared at increasing cross-border electricity trade and ensuring secure and reliable supply to its members. The study investigates the formation of an electricity regime within Southern Africa, by using the Southern African Power Pool as a case study. In order to properly assess the development of the SAPP, regime theory will be used. An analytical framework, derived from different studies around regime theory has been constructed. This framework assists in the analysis of the formation and evolution of the SAPP, which facilitates the assessment of the type of regime which has emerged, and guides a sound analysis around the degree of the electricity regimes effectiveness. Given the process of formation and characteristics underlying the SAPP, it has been found that it falls within the category of a negotiated regime. The analytical framework provided clear guidelines in assessing the degree of effectiveness regarding the case study at hand. After an analysis of the historical and organisational functioning of the regime - it can be argued that the SAPP is a stable and effective regime, at least on paper. It however faces various challenges, which have constrained its efficient functioning. It is concluded that members of the regime are committed to the SAPP’s continued development despite the problems identified.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Elektrisiteit is die sleutel tot ekonomiese groei en baie ander aspekte van menslike ontwikkeling. Afrika se geïnstalleerde opwekkingskapasiteit is net so nypend soos die feit dat dit die grootste befondsing agterstand in die kragvoorsiening sektor is. Daar is egter hoop met die projeksie dat, tot op datum, slegs 7% van hierdie kragpotensiaal benut word. Die toenemende erkenning van die belang van elektrisiteit vir state om vooruit te gaan, gepaard met die wete dat die kapasiteit beskikbaar is, het state binne suider Afrika gedryf om hulle tot toenemende en volgehoue samewerking met mekaar te verbind. Binne die groter visie vir streeksintegrasie van die Streek se Ekonomiese Gemeenskappe (SEG) [Regional Economic Communities (REC)] in Afrika, was energie een van die eerste formele korporatiewe akkoorde van die Suider Afrikaanse Ontwikkelings Gemeenskap (SAOG) [Southern African Development Community (SADC)], wat die streek is waarop hierdie studie sal fokus. Die vorm wat elektrisiteit samewerking aangeneem het, was die Suider Afrika Krag Poel (SAKP) [Southern African Power Pool (SAPP)], wat aangepas is om elektrisiteithandel oor grense heen te bevorder en veilige, asook betroubare lewering aan die lede te verseker. Hierdie studie ondersoek die totstandkoming van ’n elektrisiteit ‘regime’ binne suider Afrika deur die SAKP as ’n gevalle studie te gebruik. Om die ontwikkeling van die SAKP behoorlikte asesseer, sal die regime teorie gebruik word. ’n Analitiese raamwerk, wat afgelei is van verskeie studies met betrekking tot regime teorie, is dus saamgestel. Hierdie raamwerk help met die analise van die totstandkoming en evolusie van die SAKP wat die asessering van die tipe regime, wat ontstaan het, vergemaklik en dit rig ook ‘n streng analise met betrekking tot die graad van effektiwiteit van die elektrisiteit regimes. Gegewe die proses van totstankoming en die eienskappe onderliggend aan die SAKP, is daar bevind dat dit binne die kategorie van ’n onderhandelde regime val (negotiated regime). Die analitiese raamwerk het duidelike riglyne voorsien om die effektiwiteitsgraad, met betrekking tot die gevallestudie, te assesseer. Na ’n analise van die historiese en organisatoriese funksionering van die regime – kan mens aanvoer dat die SAKP, ten minste op skrif, ’n stabiele en effektiewe regime is. Dit staar egter verskeie struikelblokke in die gesig, wat die effektiewe funksionering beperk. Daar kan egter afgelei word dat die lede van die regime toegewyd is tot die volgehoue ontwikkeling van die SAKP, ten spyte van die probleme wat geïdentifiseer is.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Regime theory, Environmental protection, Southern African Power Pool, Electricity regime, Theses -- Political science, Dissertations -- Political science, Interconnected electricity utility -- Economic aspects, interstate cooperation -- Africa, Southern
Citation