Subject
Now showing items 1-1 of 1
-
Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma
(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2008)Die artikel beskryf ’n gevallestudie waarin humoristiese tekste in die onderrig van Afrikaans aan onderwysstudente geïntegreer is. Die betrokke navorsingsprogram is gebaseer op 'n onderrigprogram wat binne 'n konstruktivistiese ...