References to swords in the death scenes of Dido and Turnus in the Aeneid

Date
2012-12
Authors
Backhouse, George
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the references to swords in key scenes in the Aeneid – particularly the scenes of Dido’s and Turnus’ death – in order to add new perspectives on these scenes and on the way in which they impact on the presentation of Aeneas’ Roman mission in the epic. In Chapter Two I attempt to provide an outline of the mission of Aeneas. I also investigate the manner in which Dido and Turnus may be considered to be opponents of Aeneas’ mission. In Chapter Three I investigate references to swords in select scenes in book four of the Aeneid. I highlight an ambiguity in the interpretation of the sword that Dido uses to commit suicide and I also provide a description of the sword as a weapon and its place in the epic. In Chapter Four I provide an analysis of the references to swords in Dido’s and Turnus’ death scenes alongside a number of other important scenes involving mention of swords. I preface my analyses of the references to swords that play a role in interpreting Dido and Turnus’ deaths with an outline of the reasons for the deaths of each of these figures. The additional references to swords that I use in this chapter are the references to the sword in the scene of Deiphobus’ death in book six and to the sword and Priam’s act of arming himself on the night on which Troy is destroyed. At the end of Chapter Four I look at parallels between Dido and Turnus and their relationship to the mission of Aeneas. At the end of this thesis I am able to conclude that an investigation and analysis of the references to swords in select scenes in the Aeneid adds to existing scholarship in Dido’s and Turnus’ death in the following way: a more detailed investigation of the role of swords in the interpretation of Dido’s death from an erotic perspective strengthens the existing notion in scholarship that Dido is an obstacle to the mission of Aeneas.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die verwysings na swaarde in kerntonele in die Aeneïs – hoofsaaklik die sterftonele van Dido en Turnus – met die oog daarop om addisionele perspektiewe te verskaf op hierdie tonele en die impak wat hulle het op die voorstelling van Aeneas se Romeinse missie in die epos. In hoofstuk twee poog ek om ’n oorsig te bied van Aeneas se Romeinse missie. Ek stel ook ondersoek in na die mate waartoe Dido en Turnus as teenstanders van Aeneas se Romeinse missie beskou kan word. In Hoofstuk Drie ondersoek ek die verwysings na swaarde in spesifieke tonele van boek vier van die Aeneïs. Ek verwys na ’n dubbelsinnigheid in die interpretasie van die swaard wat Dido gebruik om selfmoord te pleeg en verskaf ook ’n beskrywing van die swaard as ’n wapen en die gebruik daarvan in die epos. In Hoofstuk Vier verskaf ek ‘n ontleding van die verwysings na swaarde in Dido en Turnus se sterftonele saam met ’n aantal ander belangrike tonele met verwysings na swaarde. Ek lei my ontleding van die beskrywings van die swaarde wat ’n rol speel in die interpretasie van Dido en Turnus se sterftes in met ’n uiteensetting van die redes vir die dood van elk van hierdie figure. Die addisionele verwysings na swaarde wat ek in hierdie hoofstuk ontleed, is die verwysing na die swaard in die toneel van Deiphobus se dood in boek ses en die verwysing na die swaard in die toneel waar Priamus sy wapenrusting aantrek op Troje se laaste aand. Aan die einde van Hoofstuk Vier ondersoek ek die parallele tussen Dido en Turnus en hulle verhouding tot Aeneas se Romeinse missie. Hierdie tesis ondersoek die verwysings na swaarde in kerntonele in die Aeneïs – hoofsaaklik die sterftonele van Dido en Turnus – met die oog daarop om addisionele perspektiewe te verskaf op hierdie tonele en die impak wat hulle het op die voorstelling van Aeneas se Romeinse missie in die epos. In hoofstuk twee poog ek om ’n oorsig te bied van Aeneas se Romeinse missie. Ek stel ook ondersoek in na die mate waartoe Dido en Turnus as teenstanders van Aeneas se Romeinse missie beskou kan word. In Hoofstuk Drie ondersoek ek die verwysings na swaarde in spesifieke tonele van boek vier van die Aeneïs. Ek verwys na ’n dubbelsinnigheid in die interpretasie van die swaard wat Dido gebruik om selfmoord te pleeg en verskaf ook ’n beskrywing van die swaard as ’n wapen en die gebruik daarvan in die epos. In Hoofstuk Vier verskaf ek ‘n ontleding van die verwysings na swaarde in Dido en Turnus se sterftonele saam met ’n aantal ander belangrike tonele met verwysings na swaarde. Ek lei my ontleding van die beskrywings van die swaarde wat ’n rol speel in die interpretasie van Dido en Turnus se sterftes in met ’n uiteensetting van die redes vir die dood van elk van hierdie figure. Die addisionele verwysings na swaarde wat ek in hierdie hoofstuk ontleed, is die verwysing na die swaard in die toneel van Deiphobus se dood in boek ses en die verwysing na die swaard in die toneel waar Priamus sy wapenrusting aantrek op Troje se laaste aand. Aan die einde van Hoofstuk Vier ondersoek ek die parallele tussen Dido en Turnus en hulle verhouding tot Aeneas se Romeinse missie.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Virgil's Aeneid, Swords, Dido (Legendary character) in literature, Turnus (Legendary character) in literature, Death scenes in literature, Epic poetry, Latin, Dissertations -- Ancient studies, Theses -- Ancient studies
Citation